Die Agri Handboek 5de Uitgawe | Page 227

225 krummelrig en produktief te hou. Die lewens- en doodaktiwiteite van die mikroörganismes in die grond stel voortdurend plantvoedingstowwe vry en lê elemente van die atmosfeer vas soos stikstof. Beide soliede kompos en kompostee kan met vermikultuur geproduseer word. Grond wat met vermikompos behandel is, kan vyf keer meer nitrate bevat (m.a.w. stikstof wat onmiddellik beskikbaar is), sewe keer meer fosfor, 11 keer meer kalium, 2,5 keer meer magnesium en twee keer soveel kalsium as grond wat nie daarmee behandel is nie. Bron: Ronald Thomson wie gekontak kan word by 082 563 1476: Patric Dowling – [email protected] het goed nagedink oor die artikel en het ook voorstelle bygedra. 2. Plaaslike sakeomgewing Die aanwending van erdwurms om boerderypraktyke te verbeter, boere te help wat organies wil produseer of die koste van misstowwe te verminder het in baie wêrelddele inslag gevind. Australië en Indië in die ontwikkelende wêreld is goeie voorbeelde hiervan. Soos vroeër vermeld, sit erdwurms afval in die natuur in om voedsel, groeistimulante en mikrobes, wat almal voordelig is vir die groei en oorlewing van plante. Ons kan baatvind by hierdie proses deur op die afval en erdwurms te konsentreer en die produkte wat ons daaruit kry, regstreeks in spesifieke areas of op plante te gebruik. • Afval wat verlore gaan. Tonne organiese afval word daagliks oral op die vasteland in grondopvullingsterreine gestort. Hierdie organiese stowwe kan dikwels by hulle bron met behulp van die nederige erdwurm in plantvoedsel omskep word. • Plaasafval. Die meeste boere het die een of ander vorm van organiese materiaal wat verlore gaan, soos bees-, perde- en varkmis en afgekeurde groente. Al hierdie afval kan omskep word. • Proses. Die afval behoort regstreeks in die grond gespit te word, afgewissel met lae ander spesifieke soorte afvalmateriaal, en dan moet die wurms ingevoer word. Gewasse kan feitlik onmiddellik geplant word. Die grond bly in ’n goeie toestand vir ’n geruike tyd, afhangend van die diepte en hoeveelheid organiese materiaal wat gebruik word. Alternatiewelik kan ’n wurmeenheid gevestig word waarin erdwurms organiese afval gevoer word. Die vloeistof en uitwerpsels kan geoes en direk op gewasse toegedien word. Nie een van die twee metodes is duur nie. As hierdie eenvoudige metodes eenmaal gevestig is, sal voedselproduksie verhoog en die uitgawes uitgekanselleer word weens die besparing op kunsmis, vervoer en grondopvulling. Insgelyks word die hernuwing van uitgeputte grond bevorder en ’n bydrae gelewer tot die hervestiging van ’n gesonde omgewing. Daar is ’n uitdaging aan boere om hulle afval te herwin en sodoende kunsmiskoste te verminder en metaangasvrylating. Bron: Don Blacklaw. Bel 033 4131837 of skryf aan [email protected]. 3. Belanghebbendes Verenigings wat betrokke is Die hoofdoelstelling van Earthworm Interest Group South Africa (EIGSA) is om vermikultuur te bevorder en erdwurmverwante inligting wyd beskikbaar te stel. Dit is in bystand van grond en omgewingsbewaring, organiese voedsel kweking en verbeterde afvalbestuursmetodes in Suidelike Afrika. Bel 011 792 3478 of skryf aan Ken Reid – [email protected] Kry die besonderhede van distriksameroepers (landwyd) by www.eisa. co.za EIGSA bied praatjies en werkswinkels aan. Kontak Pieter by 072 533 0304 vir besonderhede. Opleiding en navorsing Good Bugs www.goodbugs.co.za Noordwes-Universiteit (Potchefstroomkampus) Prof. Mark Maboeta Eenheid vir Omgewingswetenskappe en -Bestuur Tel: 018 299 2501 [email protected] www.nwu.ac.za Charl Pienaar gebruik sy erdwurm kennis om boere te leer van Low External Input Sustainable Agricultural (LEISA)-tegnieke. Die instruksiehandleiding, Goodbugs Little Workers geskryf deur Charl en Dora du Plessis is beskikbaar by SA Biofarm hulle. Tel: 058 622 2372 www.sabiofarm.co.za Natal Museum Tel: 033 345 1404 Universiteit Stellenbosch Departement Grondkunde [email protected] Dr Eduard Hoffmann Dr. Plisko doen navorsing oor Tel: 021 808 4789 erdwurms, en in KwaZulu-Natal www.sun.ac.za/soil het sy bevind dat daar baie min inheemse erdwurms is, maar Universiteit van die Vrystaat groot getalle van die aggressiewer Agricultural Management eksotiese wurms afkomstig uit (’n afdeling binne die Landbou Noord-Amerika, Asië, Europa en Ekonomie departement) so meer. Dit blyk dat vroeë setlaars Tel: 051 401 3551 wat plante in grond ingevoer Tel: 051 435 2902/3 het, ook die wurms van die land www.ufs.ac.za/agriman van oorsprong ingevoer het! Maatskappye wat betrokke is Barbara’s Worms Tel: 082 338 4109 [email protected] Earthchild Tel: 021 462 2218 www.earthchildproject.org Verskaffer van wurms en die buitebandbak-wurmplaas (tyrebin wormery) vir Kaapstad/Overberg area en omgewing. Earthworm Buddies Tel: 011 789 1546 / 072 533 0304 [email protected] www.earthwormbuddies.net C’est La Vie Worm Farm Tel: 044 876 0162 / 082 404 9539 Earthworm Organic Mediums Tel: 011 468 1220 www.earthworm.co.za Clan Leslie Estate Mike Leslie – 072 770 0306 EarthwormsSA Sel: 083 650 9883 ’n Appelprodusent in die www.earthwormssa.co.za Vrystaat wie oorgeskakel het na vermikompos en wurmhopieltee Ecolife as gevolg van strenger Tel: 018 298 1462 / 083 500 8693 uitvoerregulasies. Die aanwending van erdwurms het Pink Lady appel F E R T I L I S - e r d w u r m h o p i e s opbrengste vermeerder met 50 (reg no. B3664 Wet36/1947) is ton hektaar en ander soorte met gesertifiseer deur die Organic Food 15 ton hektaar. Federation UK: Organic certification no: 00371/01/00. Besoek www. Closing the Loop fertilis.co.za vir inligting. Vir handel Tel: 073 228 8513 en verspreidingsnavrae kontak www.closingtheloop.co.za Talborne Organics. Earlyworms Tel: 039 757 5593 / 082 347 3463 www.earlyworms.org Footprints Tel: 021 794 5586 / 084 506 3089