223
SANAT staan tans die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye
(DLBV) by met die voorbereiding van ’n nasionale beleidsdokument,
waarin ’n strategie gegee sal word waarvolgens dieretrekkrag en verwante
kwessies sowel op nasionale as op streeksvlak hanteer sal kan word. Die
Dierekragsentrum (Traction Centre – TC) by die Universiteit van Fort Hare,
wat die ATC inkorporeer, word deur die Oos-Kaapse Departement van
Landbou erken en finansieel ondersteun.
Daar is ’n aantal provinsiale departemente van
dieretrekkraginisiatiewe in hul provinsies ondersteun.
landbou
wat
Oorweging word steeds daaraan geskenk om opkomende boere van die
jongste landboumasjinerie te voorsien, wat trekkers insluit, en toenemend
finansieel buite die bereik van kleinskaalse boere val. Die Nasionale
Departement van Landbou beplan om heelwat kleinskaalse, opkomende
boere as ten volle funksionele kommersiële boere te vestig. Dit is ’n
prysenswaardige oogmerk totdat ’n mens besef dat vir elke kommersiële
boer wat gevestig word, daar drie- tot vierduisend kleinboere is wat
dieretrekkrag gebruik en steeds bittermin daadwerklike ondersteuning
ontvang.
Die belangstelling wat die Departement van Landbou in die OosKaap onlangs teenoor dieretrekkrag getoon het, is baie positief ervaar.
Hulle het ook fondse voorsien vir die opleiding van kleinskaalse boere
in dieretrekkrag en die invoer van ’n groot verskeidenheid moderne
toerusting uit Brasilië wat deur diere getrek word. Brasilië gebruik
dieretrekkrag regdeur sy landbousektor. Hierdie toerusting is deur die
Dieretrekkragsentrum van die Universiteit van Fort Hare getoets en
aangepas vir gebruik deur plaaslike boere.
Bron: Augustus 2011 SANAT-nuusbrief
The South African Network of
Animal Traction (SANAT)
Tel: 040 602 2125 / 082 200 1234
Faks: 040 602 2488
[email protected]
www.sanat.org.za
Torsion Trailers
Tel: 016 362 3456
www.torsion.co.za
Tracka-Trekka
Tel: 083 442 4848
www.tracka-trekka.com
Tshwane Universiteit van
Tegnologie (TUT)
Departement Meganiese
Ingenieurswese
Dr. Hendrik van Zyl
Tel: 012 382 5170
[email protected]
Universal Wellbeing – soek
Wheel and Water
Universiteit van Fort Hare
Traction Centre
Tel: 040 602 2125 / 082 200 1234
Faks: 040 602 2488
[email protected] or
[email protected]
Universiteit van Pretoria
Fakulteit Veeartsenykunde
Tel: 012 529 8000
Faks: 012 529 8300
www.veterinary.up.ac.za
Universiteit Stellenbosch
Volhoubaarheidsinstituut
Tel: 021 881 3196
www.sustainabilityinstitute.net
Wheel and Water
Tel: 021 422 1699 / 082 925 3892
http://wheelandwater.co.za
“Span Afrika se dieretrekkrag in
om die mense van Afrika se krag te
ontsluit.”
Yokes for Africa
Tel: 072 185 9381
Die Dieretrekkragsentrum aan die Universiteit van Fort Hare voorsien
tans opleiding, doen navorsing en bied uitgebreide kennis aan oor
trekker- en trekdierkrag in die Oos-Kaap. Die sentrum word deur die
Oos-Kaapse Departement van Landbou ondersteun en gefinansier.
5. Belanghebbendes
Afritrac
Tel: 011 918 4698/9
Faks: 011 918 5983
www.afritrac.co.za
GENTAG (Generic Engineering
Task Group)
Tel: 018 431 1287
www.gentag.co.za
LNR-Instituut vir Landbouingenieurswese
Tel: 012 842 4017 / 4090
[email protected]
Inttrac Trading
Tel: 016 365 5799
[email protected]
Donkey Power
Tel: 083 817 6047 / 083 686 7539
[email protected]
Nasionale Raad van die DBV
Plaasdiereenheid
Tel: 011 907 3590/1/2
www.nspca.co.za
Madzivhandila-Landboukollege
Tel: 015 962 7200
Navorsing word ook gedoen oor die gebruik van dieretrekkrag as ’n
aanvullende kragbron vir landboutrekkers.
Van ons senior burgers het met dieretrekkrag grootgeword en dit is
belangrik om hul kennis, wat ’n waardevolle hulpbron is, vas te lê voordat
dit verlore gaan. Een van die Dieretrekkragsentrum se doelwitte is om ’n
databasis vir inheemse dieretrekkragkennis en -vaardighede te skep.
6. Publikasies en webtuistes
Inligting oor ATNESA en SANAT is beskikbaar by www.ATNESA.org, die
webtuiste van die Animal Traction Network for Eastern and Southern Africa
(ATNESA).
Publikasies kan afgelaai word by www.animaltraction.com