211
Hose Manufacturers
Tel: 021 948 3971
www.hoses.co.za
Jooste Cylinder & Pump Co.
Tel: 021 854 6518
http://joostecylinders.com
Rapid Allweiler Pump &
Engineering (Edms) Bpk
Tel: 011 573 7400
www.rapidpumps.co.za
Southern Cross Industries
Tel: 051 434 3861
www.southx.co.za
Steyn Drilling Contractor
Tel: 013 751 3871
www.steyndrillingcontractors.
co.za
Turbex
Tel: 082 773 8496
www.turbex.co.za
Villiers Aqua Engineering
Tel: 058 821 0765 / 072 236 6845
www.poldawwindpumps.co.za
ZM Pompe
Tel: 082 552 3917 / 073 070 8545
www.zmsa.co.za
Staden Borehole Pumps
Tel: 051 522 0397
http://stadenpumps.com
Die Boorgatwatervereniging stel ’n gids van hul lede beskikbaar. Kyk ook die
hoofstuk oor pompe en opwkkers.
6. Publikasies en webtuistes
Die Borehole Water Journal word kwartaalliks deur die Boorgatwatervereniging
gepubliseer. Kom per e-pos met die vereniging in aanraking vir meer inligting
oor intekengeld: [email protected].
Raadpleeg die artikels op die webtuiste van die Boorgatwatervereniging –
www.bwa.co.za – en volg die talle skakels na ander relevante webtuistes.
Bel 012 842 4017 of e-pos [email protected] om die volgende publikasies
van die LNR in Silverton te bekom:
• Grondwatersensors
• Groundwater sensors
In Water & Sanitation Africa verskyn daar inligting oor grondwateronttrekking
en die jongste tegnieke en toerusting wat in die proses gebruik word. Bel
011 531 3300 of besoek www.3smedia.co.za
Die verslag Groundwater to play a key role in South Africa deur die
Waternavorsingskommisie verskyn by www.engineeringnews.co.za. Volgens
’n waternavorsingsbestuurder by die WNK, Dr. Shafick Adams, is die totale
volume beskikbare, hernubare grondwater in Suid-Afrika 10,34 biljoen
m3 per jaar. Suid-Afrika gebruik tans tussen 2 en 4 biljoen m3 per jaar van
hierdie grondwater. Die potensiaal bestaan dus om grondwatervoorraad in
Suid-Afrika aansienlik te verhoog as deel van die algehele hulpbron.
www.iah.org – International Association of Hydrogeologists, die wêreldwye
grondwatervereniging.
Die Wereldgesondheidorganisasie se Guidelines for drinking-water quality en
ander dokumente verskyn by www.wrc.org.za.
Lees meer oor die Water-vir-skole-program op www.waterforschools.
co.za. Verskeie skole het reeds boorgate laat boor om skoon water aan
leerders te verskaf.
Bronne: Southern Cross Industries, die Boorgatwatervereniging
insette
Brandstowwe en smeermiddels
1. Oorsig
Die prys van brandstof raak die winsgewendheid van In boerdery ten
nouste, en stygings kan ’n boer se begroting erg deurmekaarkrap, om nie
eers te praat van die uitkringeffek in die ekonomie nie.
Daar bestaan ’n brandstofbelastingkorting vir BTW-geregistreerde boere
wie geld op dieselaankope kan terugeis. Kry die Diesel Refund Guide op
www.sars.gov.za.
Talle pamflette en webtuistes bevat wenke oor hoe om brandstof te
&W7"