Die Agri Handboek 5de Uitgawe | Page 20

18 Primêre landbou-uitvoere Sekondêre landbou-uitvoere 1 Lemoene Wyn, druiwebrandewyn, gegiste dranke, etielalkohol 2 Druiwe Gepreserveerde neute en vrugte, insluitend pere, perskes en vrugtemengsels 3 Appels en pere Vrugtesappe 4 Mandaryne, pomelo’s, Tabakprodukte lemoene, ander sitrus 5 Mielies Voedselvoorbereidings 6 Suiker Sonneblomsaad / Sonneblomolie 7 Wol Kakaoprodukte en sjokolade 8 Appelkose, kersies, perskes & Whiskies, rum, jenewer, likeure & pruime stroopdranke 9 Tabak Souse, soppe & gehomogeniseerde voedsel Die National Development Plan (NDP) wat ’n 20-jaar plan aandui na die behaling van ’n beter lewe vir alle Suid-Afrikaners is beskikbaar in al elf amptelike tale. Die dokument is opgestel na ’n jaar se intensiewe werk deur die kommissie. Die dokument identifiseer nege sleutelprobleme wat die land in die gesig staar naamlik: swak onderwys, verdeelde gemeenskappe, oneweredige openbare diensverskaffing, ’n ononderhoubare hulpbron-intensiewe ekonomie, ’n hoë siektelas, werkloosheid, bestaande ruimtelike patrone, verkrummelende infrastruktuur en korrupsie. Om toegang te verkry tot die gewilde weergawe van die NDP in al die amptelike tale, besoek www.npconline.gov.za en gaan dan na “The [