Die Agri Handboek 5de Uitgawe | 页面 180

178 Rooijakkals en rooikat programme Universiteit van die Vrystaat Departement Vee-, Wild- en Weidingkunde Canis-Caracal Program Prof. H.O. de Waal dewaalho@ufs.ac.za Jackal Connect Rob Harrison-White info@jackalconnect.com http://jackalconnect.com Jagluiperd-programme Ann van Dyk Cheetah Centre Tel: 012 504 9906 / 083 892 0515 www.dewildt.co.za Cheetah Outreach is ’n organisasie in die Wes-Kaap wat boere oor roofdiere inlig. Die klem val veral op die lot van die jagluiperd en die Hoofsaaklik bedrywig in Limpopo gebruik van Anatoliese skaaphonde en Noordwes. Die sentrum word a