136
8. Publikasies en webtuistes
SA Journal of Plant & Soil. ISSN-nommer is 0257-1862. Nou internasionaal
gelys op die “Master journal list” van die www.isinet.com-webtuiste. Veels
geluk!
The Soils of South Africa, ’n publikasie wat gekoördineer word deur Prof.
Martin Fey van die Universiteit Stellenbosch. Dit dek die eienskappe,
klassifikasie, ontstaan en gebruik van verskillende grondsoorte, byvoorbeeld
organies, humus, vertiese, melanisties, kiesel en kalsium. Vind meer op
www.soils.org.za. Dit is die eerste boek in sewentig jaar wat ’n omvattende
beskrywing van Suid-Afrikaanse grondsoorte gee
Kejafa Knowledge Works het ’n aantal boeke oor grond in voorraad Besoek
www.kejafa.co.za of bel 011 025 4388.
Skakel 012 842 4017 of e-pos iaeinfo@arc.agric.za vir die volgende
publikasies wat beskikbaar is vanaf die LNR se Instituut vir Landbouingenieurswese:
• Verskansings en klein strukture om gronderosie te voorkom (ook beskikbaar
in Engels)
• Erosiebekamping met behulp van slikheinings (ook beskikbaar in Engels)
Die provinsiale departemente van landbou verskaf plakkate en ander
materiaal vir opleiding. Skakel 033 355 9304 vir die ontwikkeling van
opleidingshulpbronne (TRD). Kontak Opleidingshulpbronne-ontwikkeling
by die KwaZulu-Natalse Departement van Landbou en Omgewingsake in
verband met die volgende:
• Acid soils and liming (plakkaatreeks in Engels, asook A4-boekie)
• Land husbandry I (General), II (Cropping) en III (Grazing) (plakkaatreeks
en boekies in Engels en Zoeloe)
• Good seed, soil and water for success (plakkate en boekies in Engels)
• Vetiver grass, a hedge against erosion
Landtipe data en verworwe kennis word ingespan om ’n verskeidenheid
probleme soos grondgebruikbeplanning op te los. Gedetailleerde grond-
en klimaatopnames is geïntegreer in ’n omvattende Agricultural Georeferenced Information System (AGIS), www.agis.agric.za, wat ruimte laat
vir ’n verskeidenheid van toepassings, insluitende die assessering van
landboukundige potensiaal en grondgeskiktheid. Op die AGIS-webwerf
is die Infotoons wat maklik verstaanbaar is. Kuier by www.agis.agric.za/
efarmer. Die volgende vier onderwerpe word gedek:
• Maak die meeste van reënwater
• Deklaag: ’n grondkombers
• Kompos: die natuur se bemesting
• Hoe om jou grond te laat toets
Die volgende inligtingspakkies (boekies) is beskikbaar vanaf die
hulpbronsentrum van die nasionale Departement van Landbou (tel: 012 319
7141). Dit kan ook vanaf www.daff.gov.za afgelaai word
• Soil Erosion
• Soil: Acid soil and lime (most crops benefit from increased lime
application)
• Soil: Application of lime (the amount of lime added to the soil depends on
various factors)
• Soil: Kraal manure as fertiliser (a viable alternative for chemical)
• Soil: Test your soil (a basic guide to help you distinguish between sandy,
loam and clay soil)
www.daff.gov.za/docs/erosion/erosion.htm – aantekeninge oor gronderosie
en die voorkoming daarvan.
www.fao.org/nr/lada – lees oor die Land Degradation Assessment in Drylandsprojek (LADA). ’n Vertakking van LADA is die World Overview of Conservation
Approached and Technologies (WOCAT) -projek.
Lees wat World Overview of Conservation Approaches and Technologies sê by
www.wocat.net.
www.terrafrica.org – In Afrika streeksvolhoubarelandbestuursnetwerk wat
in 2009 gestig is.