134
• Laat ’n grondopname doen en kry die grondkaart in die hande.
• Beplan die grondgebruik op die plaas aan die hand van die grondkaart
en hou volhoubaarheid in gedagte.
• Pas die plan toe.
Gebaseer op inligting wat ingestuur is deur Dr. P
.A.L. Le Roux (SAGO). E-pos:
LeRouxPA@ufs.ac.za
5. Vir die nuwe toetreder
Grondsoorte
Provinsiale kantore van die Direktoraat Grondgebruik en Grondbestuur:
Oos-Kaap
Vrystaat
Gauteng
KwaZulu-Natal
Limpopo
Mpumalanga
Noordwes
Noord-Kaap
Wes-Kaap
043 704 6815 / 079 495 4585
051 409 2623 / 084 813 1811
012 319 7562 / 082 574 7650
033 345 3557 / 073 859 2892
015 287 9944 / 071 607 6450
013 754 0727 / 083 235 6787
018 294 3343 / 083 460 9190
053 807 2612 / 073 654 0723
021 944 1425 / 083 423 4590
As u groente, vrugtebome, mielies of ’n ander gewas wil plant, moet u eers
vasstel of die grond sanderig, kleierig of leemagtig is omdat nie alle gewasse
ewe goed in verskillende soorte grond groei nie. Indien u weet watter soort
grond u het, sal u weet hoe om dit te verbeter.
7. Belanghebbendes
Vat die grond in u hande, bevogtig dit en vorm ’n balletjie; maak ’n vuis, druk
dit en maak dan u hand oop. Die nat grond sal ’n worsie vorm.
Grondkunde Vereniging
Suid-Afrika (SSSSA)
Tel: 012 310 2504
www.soils.org.za
• Kleigrond sal ’n ferm worsie vorm.
• Leemgrond sal ’n minder goeie worsie vorm wat sal opbreek as u dit
vorentoe en agtertoe in u handpalm rol.
• Sanderige grond sal ’n gebreekte worsie vorm (as dit enigsins in staat is
daartoe).
U sal die verskil kan sien deur versigtig na die grond te kyk.
• Kleigrond vorm baie harde droë klonte.
• Leemgrond vorm ook droë klonte.
• Sanderige grond het sagte klonte of hoegenaamd geen klonte.
Leemgrond is die beste, want dit hou net genoeg water terug en laat toe dat
die regte hoeveelheid water dreineer.
’n Grondsoort wat te veel klei of sand bevat, kan verbeter word deur baie
kompos of mis by te voeg.
• Water dring nie maklik deur klei nie en plantwortels groei nie maklik
nie.
• Water dring maklik deur sanderige grond en plantwortels groei maklik,
maar die grond word maklik droog.
• Leemgrond bevat beide sand en klei. En plantwortels groei maklik. Die
grond behou water en voeding.
Suur grond en kalk
Die meeste landbougewasse lewer beter opbrengste wanneer die grond
nie te suur of te soet (alkalies) is nie. Baie grond in Suid-Afrika, veral in die
oostelike dele van die land, is suur. Suur grond is meestal arm en onproduktief.
’n Kalkproduk moet dus bygevoeg word om die suur te neutraliseer. Die
meeste gewasse vind baat by die toevoeging van kalk wat die pH verhoog.
Die hoeveelheid kalk wat bygevoeg word, hang af van die pH, die tekstuur
en die versadigingspunt van die grond. Hoe suurder die grond is, hoe meer
kalk is nodig. Kleierige grond en grond wat baie organiese materiaal bevat,
het ook kalk nodig.
Bron: Infopak van www.daff.gov.za en KwaZulu-Natalse Departement van Landbou en
Omgewingsake.
6. Nasionale strategie en regeringskontakte
Departement van Landbou, Bosbou en Visserye
Direktoraat Grondgebruik en -bestuur
Tel: 012 319 7685/6
DLUSM@daff.gov.za
www.daff.gov.za
Verenigings wat betrokke is
van Dit is ’n organisasie wat
die registrasie van al die
praktiserende
beroepspersone
in
die
natuurwetenskappe
(insluitende
grondwetenskap,
Die Grondkunde Vereniging van landbouwetenskap, geohidrologie
Suid-Afrika is ’n organisasie wat en omgewingswetenskap) behartig
daarna strewe om al die elemente soos vereis word deur die reg (Wet
van grondwetenskap te bevorder. op Natuurwetenskaplike Professies
Besoek hul webtuiste vir skakels 27 van 2003).
na nasionale en internasionale
rolspelers.
International Erosion Control
Association Southern Africa
Suid-Afrikaanse GrondLehman Lindeque – 083 453 0600
opnemers Organisasie (SAGO) erosion.safrica@gmail.com
johan@terrasoil.co.za
www.ieca.co.za
www.sasso.co.za
www.ieca.org
Hierdie
organisasie
sonder
winsbejag
bestaan
vir
die
ontwikkeling van grondopnemers
en werkers in soortgelyke velde. Dit
skep In forum vir grondopnemers
om idees uit te ruil en kennis oor
grondkenmerke te bespreek.
SAGO bied jaarliks vier nasionale
werkwinkels aan regoor die land
waartydens faktore bespreek
word wat met die geskiktheid van
grond verband hou en waarmee
grondkonsultante in die bedryf te
doen kry (bv die identifisering van
morfologiese
grondkenmerke,
die klassifisering en kartering van
grondsoorte en interpretasie van
die rol van grond in verskillende
grondgebruike).
South African Council for
Natural Scientific Professions
(SACNASP)
Tel: 012 841 1075
www.sacnasp.org.za
IECA is ’n organisasie van
professionele lede wat die
wêreldwye bedryf van erosie- en
sedimentbeheer, bedien. Die SuidAfrikaanse tak van die internasionale
erosiebeheervereniging
(IECASA) het, onder andere, die
volgende twee doelwitte: om
IECA-SA lede en die publiek in die
erosiebeheerbedryf te onderrig
en om inligting oor erosie- en
sedimentbeheer te versprei deur
middel van konferensies, seminare
en kommunikasiemedia.
Ander relevante verenigings sluit
die Suid-Afrikaanse Vereniging
vir Gewasproduksie (SASCP) en
die Suid-Afrikaanse Vereniging
vir Tuinbou Wetenskappe in.
Besoek www.sascp.org.za en
www.sashs.co.za
vir
verdere
inligting. Kry inligting oor die
gekombineerde kongres by www.
combinedcongress.org.za.
Opleiding en navorsing
Raadpleeg die hoofstuk oor Landbou-onderwys en -opleiding.