10
“Economic Community of Central African States” – ECCAS
www.ceeac-eccas.org
Angola
Burundi
Kameroen
Sentraal-Afrikaanse
Republiek
Tsjad
Kongo-Brazzaville
Kongo-Kinshasa
Ekwatoriaal-Guinee
Gaboen
São Tomé en
Príncipe
“Intergovernmental Authority on Development” – IGAD
www.igad.org
Djiboeti
Ethiopië
Kenia
Somalië
Soedan
Suid-Soedan
Uganda
Eritrea
“Common Market for Eastern and Southern Africa” – COMESA
www.comesa.int
Ethiopië
Burundi
Kenia
Comore
Demokratiese Republiek Libië
Madagaskar
van die Kongo
Malawi
Djiboeti
Mauritius
Egipte
Rwanda
Eritrea
Seychelle
Soedan
Suid-Soedan
Swaziland
Uganda
Zambië
Zimbabwe
“Eastern African Community” – EAC
www.eac.int
Kenia
Tanzanië
Uganda
Burundi
Rwanda
Suid-Soedan
“Southern African Developmental Community” – SADC
www.sadc.int
Malawi
Angola
Mosambiek
Botswana
Demokratiese Republiek Mauritius
Namibië
van die Kongo
Seychelle
Lesotho
Madagaskar
Suid-Afrika
Swaziland
Tanzanië
Zambië
Zimbabwe
Daar is planne om ’n 26-nasie vryehandelsarea te skep deur die drie
bestaande Afrikahandelsblokke teen Julie 2014 te integreer: die East
African Community (EAC), die Common Market for Eastern and Southern
Africa (COMESA), en die Southern African Development Community
(SADC).
Die drie REC’s is daarop gerig om ’n vrye mark van 525-miljoen mense te
skep met ’n uitset van $1-miljard wanneer hulle verenig.
Alhoewel Afrika-ekonomieë vinnig groei – tweede na Asië – het die
kontinent al kritiek verduur oor die stadige pas van integrasie, ’n
oponthoud wat beskou word as ’n rede vir die styging in die koste om
besigheid te bedryf.
Die Wêreldbank het in Februarie 2012 gesê dat rompslomp en
handelstruikelblokke Afrika miljarde dollars kos en die streek ontneem
van nuwe bronne van ekonomiese groei.
Baie van die lande in die drie blokke is lede van meer as een
handelsgebied. Zambië is byvoorbeeld ’n lid van SADC en COMESA,
terwyl Kenia lidmaatskap het van EAC en COMESA. Suid-Soedan, wat in
2011 onafhanklik geword het van Soedan, sal na verwagting by die vrye
handelsgebied aansluit, wat die totale aantal state tot 27 of die helfte van
Afrika te staan bring.
Bron: Reuters 21 Mei 2012 (aangepas)
6. Intra-Afrika-handel en Ekonomiese
Vennootskapooreenkomste (“Economic
Partner