Tamaties
rike faktor om weer die grote van
die hidroponika komponent te bereken. Om konstant plante te kan
voorsien aan die mark kan jou
plantproduksie byvoorbeeld
trapsgewys in fases gestruktureer
word.
Gevolgtrekking:
In middel 2015 behoort ons akkurate syfers beskikbaar te hê en bekend
te kan maak oor die bedryfskoste
van ons eie akwaponikastelsel by
die Universiteit op Stellenbosch in
die plaaslike ekonomie. Met die
rond speel met syfers en die optrek
van ‘n besigheidsplan wil dit voor-
Koi visse
kom of die gelykbreek punt van ‘n
soortgelyke akwaponikastelsel op ‘n
kommersiële basis in die orde van
600 kg tilapia per maand kan wees.
Dit is volgens ‘n meer duursame
infrastruktuur ontwerp. Soos reeds
genoem is hier natuurlik baie veranderlikes wat in ag geneem behoort
te word. Ek glo vas dat Akwaponikastelsels wel winsgewend kan
wees as dit reg bestuur word en glo
dit gaan in die toekoms al hoe meer
gesien word.
Vir meer inligting,
kontak Henk Stander
E-pos: [email protected]
Hollandse emmer ontwerp
met tamaties
Stelsel Ontwerp:
4 vis produksie tenke, 7.8 m3 elk
2 silindries-kegelvormig water verhelderings tenke
(sedimentasie sak af), 3.8 m3 elk
4 filtrasie tenke, 0.7 m3 elk
1 belugtings tenk, 0.7 m3
6 hidroponiese groei tenks, 11.3 m3 elk
Totale plant uitgroei area, 214 m2
1 opvangput, 0.6 m3
Addisionele basis tenk, 0.2 m3
Totale water volume, 110 m3
Voetspoor (grond oppervlak), 0.05 ha