Agri Kultuur June / Junie 2018 | Page 57

BVSA is ‘n dinamiese rekeningkundige- en finansiële dienste firma wat vir bykans 25 jaar die klein- en medium sake sektor ondersteun. Ons is ‘n groot groep enersdenkende mense wat vanuit 25 takke ‘n verskeidenheid rekeningkundige en finansiële dienste verskaf. BVSA se dienste sluit in: Beleggings Fidusiêr Rekeningkunde Belasting Boedelbeplanning Sektretarieel Kontak ons vandag vir ‘n reeks omvattende rekeningkundige en finansiële dienste. Besoek www.bvsa.ltd vir meer inligting. 023 342 2374 [email protected]