Agri Kultuur June / Junie 2016 | Page 7

KINGJAMES 36778A Die doring van De Doorns. Geluk aan Jacques Beukes, Agri Wes-Kaap Santam Landbou Jongboer van die Jaar 2016. Santam Landbou staan bankvas agter suksesvolle boere. Ons verstaan hoe belangrik ’n boer se bates vir sy plaas is, daarom bied ons oes- en bateversekering onder een sambreel. Santam. Regte, egte versekering. Praat met jou makelaar om meer uit te vind oor Santam Landbou se unieke versekeringsoplossings wat spesifiek vir die moderne boer ontwerp is. Santam is ’n gemagtigde finansiële-diensverskaffer (lisensienommer 3416).