lei. Haarwortels is die enigste
manier om Ca effektief in die plant
op te neem.
Die grondstruktuur verswak met
die verhoging van die NAV en kan
moontlik permanent verbrak.
Plante neem nie normaalweg groot
hoeveelhede Na op nie, maar hoër
vlakke van Na in die grondoplossing van die wortelsone belemmer
die verlenging van selle
(elongation) (Kafkafi,1991) Na
kompeteer met die Ca2+by die
spesifieke opname plekke in die
selwandsone. (Yermiyaho et al,
1997) Deur die konsentrasie van
die Ca2+ te verhoog, word die
belemmeringseffek van die Na in
die wortelsone verminder.
Yermiyaho et al, (1997) het getoon dat tot en met 40 millimol
NaCl in ‘n oplossing die Ca2+ met
die Na kan kompeteer om normale
wortelontwikkeling te kan bewerkstellig.
Vir die redes is die uiters belangrik
om genoegsame Ca2+ in die wortel-
sone te handhaaf vir die vorming
van ’n optimale wortelstelsel sodat
die opname van ondermeer Ca
verbeter kan word. Ca neem ook
ander belangrike elemente saam
op deur die “gravitasie-effek' van
die molekulêre grootte. Daarom is
dit nog meer belangrik om te
verseker dat die omgewing vir
optimale Ca opname gehandhaaf
word.
Die gebruik van Complex Calsus of
CCM (ultrafyn gemikroniseerde
kalk) wat as wortelsone behandeling toegedien word, verseker die
verhoging in die Ca2+ vlakke. ’n
Blaarbespuiting van Gliogrow (ETP
ensiem) verhoog die metaboliese
aktiwiteit van die plant en die
vorming van haarwortels. Dit
komplementeer die beskikbare
Ca2+vir die optimale Ca opname
deur ’n gesonde wortelsone. Die
gebruik van Complex SuperCa as
blaarvoeding voltooi die prentjie
vir optimale Ca vlakke in
die plant deur al die
JJ van der Merwe 083 542 3106 [email protected]
RJJ van Schalkwyk 082 452 8983 [email protected]
Die Lusern is met 1L/Ha Gliogrow
bespuit 10 dae na elke snysel.
Oonddroog tabak in Groot Marico
twee behandelings van 1L/ha per
behandeling met Gliogrow ‘n organise/biologiese groeistimulant
Die grondbone is weeer net met
Ultrafyn Gemikroniseerde kalk
breedwerpig met trekker spuit
toegedien