Agri Kultuur August / Augustus 2018 | Page 54

Namakwaland se Blommeprag

Artikel : Chris Kriel Foto ’ s : Die Kriel-gesin

Lentetyd in die Wes-en Noord-Kaap en daardie gedeelte bekend as Namakwaland tower gedagtes van plate helder oranje , geel en wit blomme op . Kom jy daar in goeie reënjare , is dit ‘ n sprokies paradys , ‘ n lus vir die oog en ‘ n lafenis vir die siel Die wonder van dié skouspel is dat daar sulke massas blomme is en dat elke soort mooier wil wees as die ander .

Die gebied is egter nie net bekend vir sy uitsonderlike blommkleure nie . Hier vind ‘ n men ‘ n unieke flora-erfenis van ongeveer 4000 spesies .
AgriKultuur | AgriCulture
54