Your Local Newspaper Latest Issue 13 Click here to read online! | Page 2
Page 2
Your Local Newspaper
Laerskool Rustenburg se Anti
Boelie week het Maandag 25 Julie
met groot opwinding afgeskop.
Die stoepkuns in die skaakvierkant
het ook groot entoesiasme ontlok.
Elke klas het ʼn 1mx1m blok gekry
en kon enige ontwerp teken wat
die boodskap van die anti-boelie
fokus verder kon verskerp.
Baie geluk aan Laerskool Rustenburg
se O/12 Netbal span met die wen van
hulle silwermedalje by die SA’s in
Kaapstad.