South African artist
Riana van Staden
Digital Art
Riana van Staden is ‘n fotograaf en digitale kunstenaar van
Suid-Afrika. Sy het ‘n diploma gekry in fotografie en uit fotografie het
haar liefde vir kuns ontwikkel. Sy het verskeie kursusse voltooi in
akriel en olie verf en het meer landskappe van Suid-Afrika geverf.
Die digitale wereld het vir haar ‘n ander soort bekoring ingehou
en het sy meer begin konsentreer op digitale kuns en dan ook
meer op die vrou. Sy beskryf haar tegniek as “Digital Painting” en
konsentreer op veral kleure en teksture wat elke kunststuk uniek
maak. Sy het hierdie jaar ‘n reeks voltooi in vroue
portrette asook vroue figure wat haar na aan die hart
le.
Riana het alreeds verskeie uitstallings hierdie
jaar gehad in Europa, veral in Florence, Italy waar
sy verteenwoordig word deur ‘n gallery. Verdere
uitstallings was in Parys Frankryk en dan ‘n uitstalling
in September in Tuscany en dan ‘n hoogtepunt van n
maand lange solo uitstalling in Italy vanaf die 5de tot
die 30ste September.
wom
en
ART
page
47