Sure Travel Journey Vol 4.2 Autumn 2018 | Page 68

t e m m a a s Reis s u i r o t e r P e i Gerr ! l e v a r T e en Sur Leef jou Reis met Gerrie Pretorius bring weereens ‘n klomp avonture en nuwe bestemmings na die kykers wat gewoond geraak het aan Gerrie se soms alternatiewe manier van reis. SEISOEN 6 Lesers kan uitsien na ‘n nuwe opwindende reeks van Leef jou Reis op kykNET (kanaal 144) vanaf Woensdag 10 April tot 4 Julie 2018 om 20:30 Heruitsendings: Don 11h30 | Fry 03h00 | Sat 16h00 | Son 14h00 | Dins 15h00 Sure Travel is ‘n trotse borg vir Leef jou Reis. Geaffilieerde lede van: Vind ons op sosiale & mobiele netwerke 0861 47 48 49 www.suretravel.co.za