[RedaksIoNeeL]
sTaBILIS
S
STABILIS Grey Kollege Sekondêr Junie 2018
6
Selfs reën en hael staan nie in die
pad van Grey-broederskap se sukses
Die verlede leer ons dat in tye van swaarkry is dit spanwerk en die vermoë
van ‘n broederskap om saam te funksioneer, wat die sukses van daardie
span sal bepaal. In die afgelope kwartaal het Grey Kollege weereens op
menige gebiede hiérdie stelling bewys en getoon dat passie vir ons geliefde
skool iets is wat elke Grey-leerder saam met hom dra.
Grey gaan oor meer as net die geboue of fasiliteite, Grey gaan oor die
seuns. Dit is die seuns wat in tye van onstabiliteit in die skoolomgewing
steeds gefokus bly op die bou van ‘n “legacy” en om elke dag ‘n bietjie “Grey
magic” te beleef.
Hiérdie “Grey magic” kon beleef word in die Paarl, waar die eerste
rugbyspan met 34-20 geseëvier het om die span van die Hoër Jongenskool
Paarl, wat tot op daardie stadium onoorwonne was teen ander skolespanne
in Suid-Afrika (hulle het slegs verloor teen spanne uit Argentinië en Nieu-
Seeland), se onoorwonne status te beëindig. Nie ‘n enkele Grey-hokkiespan
het in die Paarl verloor nie.
Die interskole teen Selborne was ook een vir die boeke; die pawiljoen
was gepak met Grey-seuns toe reën en selfs hael op die hoofveld toesak. Die
weersomstandighede het egter nie die seuns gekeer om liedjies soos: “Sing
vir my saggies, sing van die reën” of “Forwards form the scrum” te sing nie.
Om die Selborne-interskole in ‘n sin op te som, kan daar tot die volgende
slotsom gekom word: “Come hail or rain, we will stand as one, all the Grey
boys in union.”
It is not only on the rugby field where Grey have been excellent in
the last term. Wilco Nienaber is playing some of his best golf yet with two
hole-in-ones in a matter of two weeks. The appointment of Ricardo Katza,
ex Bafana-Bafana player, as director of soccer, is a great opportunity for
Grey to really move the “beautiful game” forward.
The matrics are entering a term of lasts: Keep on inspiring the change!
Hard work results in continued success
The editor
It is difficult
to imagine an
interschools
weekend
against a top
school such
as Paarl Boys
High or Affies
as a boring event. To me, and many
other Old Greys, it remains one of
the highlights every year.
Many of us are no longer in
Bloemfontein or even the Free State.
As residents of the Western Cape or
Gauteng, we hear a lot about the
benefits of sending your son to one
of the many local schools. We grant
that many of these schools are
indeed excellent options, but they
can never be Grey College.
It was fitting that Grey ended
Spanwerk is die sleutel tot alles
RedakSIe
2018
WJ Steenkamp sê wat hom aanspoor en fokus gee
KERNREDAKSIE
Gunstelinge:
Kos:
Braaivleis
Shooter
Fliek:
Restaurant:
Longhorn Grill
Richie McCaw
Leier:
Quote:
“Whatever you are, be a good one!”
Jag
WJ Steenkamp en Kolbé Kolver geniet 6 Cokes op die balkon van die Museum.
Wat sal jy beskou as jou mees
spesiale oomblik van Grey-rugby tot
dusver?
Sonder twyfel om daardie eerste-
span-trui oor my kop te trek
en toe ons vir Boishaai gewen
het en sodoende hul 150ste
verjaarsdag so effens bederf het.
Dit was waarskynlik die grootste
hoogtepunt tot dusver vanjaar by
Grey.
Wat is julle as span se doelwit
vir die res van die seisoen?
Om ‘n onoorwonne jaar te hê en elke
geleentheid wat ons het te gebruik
om vir die skool en die oud-Greys
te speel. Die span moet te alle tye
eerste kom.
Wat gebruik jy om jouself en
die res van die span te motiveer?
Jy het geen motivering nodig as
jy die eerstespan-trui oor jou kop
Tydverdryf:
Hoofredakteur
Kolbé Kolver
Subredakteur: Nuus
Rele Tsoai
Subredakteur: Sport
Ferdinand Ferreira
Subredakteur: Diepte
Henko Delport
Subredakteur: Joernaal
Carel Greyling
Subredakteur: Kultuur
Valerio Cirelli
Subredakteur: Eindkontrole
Dapper de Wet
Hooffotograaf
Eric Diswane
NUUSREDAKSIE
Travis Janbroers Nico du Plooy
Vladik Seagreen Philip Pretorius
Wiesner Hechter Benson Wu
Chad Jongbloed Joshua Lowe
Leabua Seromo
Nicolaas Wipplinger
Du Bruyn Groenewald
SPORTREDAKSIE
De Wet Marais
WJ Marais
Gustav Pieterse Daniel Edwards
Jacques Lotriet
Bernhard Bührmann
DIEPTEREDAKSIE
Foto: Eric Diswane
trek nie. Ons speel vir die trui en
vir mekaar. Die ondersteuning van
die res van die skool maak ook ‘n
verskil.
Waaraan sal jy die span se
sukses tot dusver toeskryf?
Definitief die verhouding wat die
spelers met mekaar het en hoe ons
vir mekaar speel.
Beskryf die gevoel in die span
voor ‘n interskole?
an unprecedented (for them, at
least) unbeaten run for Paarl Boys
High. It was also fitting that it had
to happen on their home ground. It
just would not have been ‘right’ if
any other school achieved that.
It was also very positive to see
that the first rugby team kept their
feet on the ground to defeat Affies
in Pretoria.
- Proud Old Grey
Daar is maar altyd bietjie spanning,
maar ek voel gerus want ek weet
elkeen sal doen wat van hom
verwag word.
As jy een wedstryd kon
oorspeel, watter een sal dit wees en
wat sal jy anders doen?
Die wedstryd teen Affies in Pretoria;
op ‘n stadium het ons onsself
onder druk gesit wat dinge moeilik
gemaak het.
sTABILIS - Contact STABILIS at: P.O. Box 13001, Brandhof, 9324 or e-mail: [email protected]
Dapper de Wet
Juan Milne
Brendan Rudman Rocco Steyn
Bernard Scheepers Waldo Reinach
KULTUURREDAKSIE
Berlou Myburgh
Dirkie Laas
JOERNAALREDAKSIE
Nathi Mosala
JP Jacobs
KUNSTENAAR
FOTOGRAWE
Eduard Buchner
Daniël Marais
Stefan Verhoef