SNAPSHOT 8 FINAL SNAPSHOT issue 8 | Page 10

Social side DONASIES Ons het aan die einde van 2018 ‘n paar gehekelde komberse aan die ouetehuis, waar Andre van der Merwe se ma woon, geskenk. Hiermee afskrifte van die dankiesê-briefies wat ons ontvang het. 9