Senwesbel Annual Reports Senwesbel 2018/2019 Jaarverslag | Page 8

5-JAAR OORSIG OOR DIE BELEGGING IN SENWES BEPERK Senwesbel Beperk besit ‘n 52,9% belang in Senwes Beperk soos op 30 April 2019. Die belegging se kernstatistiek is soos volg: 2019 Senwesbel se belang in Senwes (%) Omset uit voortgesette bedrywe (R’m) Wins na belasting (R’m) Verdienste per aandeel (sent) 2018 2017 2016 2015 52,9 52,6 52,9 52,0 51,6 2 687 2 792 2 497 2 253 2 326 283 311 167 156 247 169,1 185,3 98,3 90,6 143,4 177,5 195,5 108,4 79,3 175,2 Netto batewaarde per aandeel (sent) 1 404,7 1 303,9 1 166,5 1 103,1 1 054,6 Sluitingsmarkprys (sent) 1 150,0 Genormaliseerde wesensverdienste per aandeel (sent) 1 100,0 1 100,0 1 040,0 1 050,0 Groei in markprys (%) - 5,8 (1,0) (8,7) 7,0 Totale dividend (sent) 60,0 54,0 45,0 45,0 50,0 Finale dividend voorgestel (sent) 30,0 27,0 25,0 20,0 26,0 Tussentydse dividend betaal (sent) 30,0 27,0 20,0 25,0 24,0 Opbrengs op openingsekwiteit (%) 13,0 15,7 8,9 8,6 15,0 Opbrengs op gemiddelde ekwiteit (%) 12,5 15,0 8,7 8,4 14,3 Dividendopbrengs op openingsmarkprys (%) 5,5 5,2 4,3 3,9 4,7 Dividendopbrengs op gemiddelde markprys (%) 5,5 5,0 4,3 4,1 4,5 Totale aandeelhouersopbrengs op openingsmarkprys (%) (kapitaalgroei plus dividende) 5,5 11,0 3,3 (4,8) 11,6 ENKELE HOOGTEPUNTE VAN DIE BELEGGING IS SOOS VOLG: • • • • • Wins na belasting van R283 miljoen, wat ‘n 13,0% opbrengs op openingsekwiteit verteenwoordig. Dividendopbrengs op openingsmarkprys van 5,5% (2018: 5,2%). Verdienste per aandeel neem af na 169,1 sent per aandeel (2018: 185,3 sent per aandeel). Genormaliseerde wesensverdienste per aandeel neem af na 177,5 sent per aandeel (2018: 195,5 sent per aandeel). Netto batewaarde per aandeel styg met 7,7% tot 1 404,7 sent per aandeel (2018: 1 303,9 sent per aandeel). DIE VOLGENDE IS RELEVANTE BELEGGINGSTATISTIEK TEN OPSIGTE VAN DIE BELEGGING: 5 - jaar gemiddeld 2019 Prysverdiensteverhouding – genormaliseerde wesensverdienste per aandeel (keer) 6,2 8,2 Totale aandeelhouers opbrengs op openingsmarkprys (%) 5,5 5,3 Dividenddekking (keer) 2,8 2,7 SENWESBEL NETTO BATEWAARDE PER AANDEEL: 2019 Netto batewaarde per aandeel (R) (maatskappy) Netto batewaarde per aandeel (R) (groep) 2018 2017 2016 2015 7,96 7,96 7,47 7,44 7,79 13,97 13,23 11,92 11,20 10,68 Senwesbel Beperk het gedurende die afgelope finansiële jaar 638 414 aandele in Senwes Beperk bekom. 7 SENWESBEL VERKORTE JAARVERSLAG 2019 Senwesbel Beperk Reg nr: 1996/017629/06