Senwesbel Annual Reports Senwesbel 2018/2019 Jaarverslag | Page 5

JDM (DANIE) MINNAAR JJ (JACO) MINNAAR Direkteur sedert September 1999 Direkteur sedert Augustus 2011 Kwalifikasies: B.Com. (Ekonomie) Lid van Senwesbel Ouditkomitee Lidmaatskap van Senwes direksiekomitees: Senwes direksie (Voorsitter), Nominasie (Voorsitter), Belegging en ex officio-lid van alle Senwes direksiekomitees Kwalifikasies: B.Ing. (Landbou) Lidmaatskap van Senwes direksiekomitees: Risiko en Vergoeding AE (ALWYN) SCHOLTZ MAATSKAPPYSEKRETARIS Maatskappysekretaris sedert September 2010 Kwalifikasies: B.Com. (Regte), LLB Toegelate prokureur en aktevervaardiger van die Hoër Hof Senwesbel Beperk Reg nr: 1996/017629/06 SENWESBEL VERKORTE JAARVERSLAG 2019 4