5-JAAR OORSIG OOR DIE BELEGGING
IN SENWES BEPERK
Senwesbel Beperk besit ‘n 52,6% belang in Senwes Bpk soos op 30 April 2018. Die belegging se kernstatistieke is soos
volg:
2018
Senwesbel se belang in Senwes (%)
Omset uit voortgesette bedrywe (R’m)
2016
2015
2014
52,9 52,0 51,6 51,1
9 540 9 927 9 228 8 755 11 476
311 167 156 247 251
185,3 98,3 90,6 143,4 143,9
Wins na belasting (R’m)
Verdienste per aandeel (sent)
2017
52,6 195,5 108,4 79,3 175,2 99,0
Netto batewaarde per aandeel (sent) 1 303,9 1 166,5 1 103,3 1 054,6 958,1
Sluitingsmarkprys (sent) 1 075,0
Genormaliseerde wesensverdienste per aandeel (sent)
1 100,0 1 040,0 1 050,0 1 150,0 Groei in markprys (%) 5,8 (1,0) (8,7) 7,0 3,4
Totale dividend (sent) 54,0 45,0 45,0 50,0 48,0
Finale dividend voorgestel (sent) 27,0 25,0 20,0 26,0 22,0
Tussentydse dividend betaal (sent) 27,0 20,0 25,0 24,0 26,0
Opbrengs op openingsekwiteit (%) 15,7 8,9 8,5 15,0 15,7
Opbrengs op gemiddelde ekwiteit (%) 15,0 8,7 8,4 14,3 15,5
5,2 4,3 3,9 4,7 4,6
5,2 4,3 3,9 4,7 4,6
11,0 3,3 (4,8) 11,6 8,0
Dividendopbrengs op gemiddelde markprys (%)
(uitgesluit spesiale dividend)
Dividendopbrengs op gemiddelde markprys (%)
(ingesluit spesiale dividend)
Totale aandeelhouersopbrengs op openingsmarkprys (%)
(kapitaalgroei plus dividende)
ENKELE HOOGTEPUNTE VAN DIE BELEGGING IS SOOS VOLG:
• Wins na belasting van R311 miljoen, wat ‘n 15,7% opbrengs op openingsekwiteit verteenwoordig.
• Dividendopbrengs op gemiddelde markprys van 5,2% (2017: 4,3%).
• Verdienste per aandeel neem toe tot 185,3 sent per aandeel (2017: 98,3 sent per aandeel).
• Netto batewaarde per aandeel styg met 11,8% tot 1 303,9 sent per aandeel (2017: 1 166,5 sent per aandeel).
• Genormaliseerde wesensverdienste per aandeel neem toe tot 195,5 sent per aandeel (2017: 108,4 sent per aandeel).
DIE VOLGENDE IS RELEVANTE BELEGGINGSTATISTIEK TEN OPSIGTE VAN DIE
BELEGGING:
5-jaar
gemiddeld
2018
Prysverdiensteverhouding – genormaliseerde wesensverdienste per aandeel (keer)
Totale aandeelhouersopbrengs – openingsmarkprys (%)
Dividenddekking – ingesluit spesiale dividend (keer)
5,6 9,2
11,0 5,8
3,4 2,7
SENWESBEL NETTO BATEWAARDE PER AANDEEL:
2018
Netto batewaarde per aandeel (R) (maatskappy)
Netto batewaarde per aandeel (R) (groep)
2017
2016
2015
2014
7,96 7,47 7,44 7,79 7,75
13,23 11,92 11,20 10,68 9,96
Senwesbel Beperk het gedurende die afgelope finansiële jaar 631 951 aandele in Senwes Beperk verkoop.
7
SENWESBEL VERKORTE JAARVERSLAG 2018
Senwesbel Beperk Reg nr: 1996/017629/06