Senwesbel Annual Reports Senwesbel 2017/2018 Jaarverslag | Page 7

geleenthede vir groter samewerking met ander landboubedrywe te ondersteun; l Ondersoek van geleenthede vir belegging in landbou en ander beleggings; l Oorweging van waardeontsluitingsgeleenthede soos: w Samewerking met ander bedrywe in landbou; w Uitbreiding van die Senwes belegging; w Terugkoop van Senwesbel aandele; w Verkoop van Senwes belegging; en w Evaluering van die voortgesette toepaslikheid van die huidige beheerstruktuur. Senwesbel steun graag Senwes se uitbreidingsplanne en is belyn met Senwes se strategiese plan. BEDANKINGS Die direkteure, personeel en bestuur van Senwesbel en Senwes – julle toewyding en passie in die uitvoering van jul pligte is veral opmerklik tydens `n moeilike landboujaar – baie dankie daarvoor. Ons kyk met nederigheid terug op die afgelope jaar en dra ons opregte dank oor aan ons Hemelse Vader, met Wie alles moontlik is. DRIES KRUGER Voorsitter Klerksdorp 26 Junie 2018 Senwesbel Beperk Reg nr: 1996/017629/06 SENWESBEL VERKORTE JAARVERSLAG 2018 6