JDM (DANIE) MINNAAR
Direkteur sedert September 1999
Kwalifikasies: B.Com. (Ekonomie)
Lid van Senwesbel Ouditkomitee
Lidmaatskap van Senwes direksiekomitees:
Senwes direksie (Voorsitter), Nominasie
(Voorsitter), Belegging en ex officio-lid van
alle Senwes direksiekomitees
JJ (JACO) MINNAAR
Direkteur sedert Augustus 2011
Kwalifikasies: B.Ing. (Landbou)
Lidmaatskap van Senwes direksiekomitees:
Risiko en Vergoeding
AE (ALWYN) SCHOLTZ
MAATSKAPPYSEKRETARIS
Maatskappysekretaris sedert
September 2010
Kwalifikasies: B.Com. (Regte), LLB
Toegelate prokureur en aktevervaardiger van
die Hoër Hof
Senwesbel Beperk Reg nr: 1996/017629/06
SENWESBEL VERKORTE JAARVERSLAG 2018
4