5-JAAR OORSIG OOR DIE BELEGGING IN SENWES BEPERK
Senwesbel Beperk besit ‘n 52,91% belang in Senwes Bpk soos op 30 April 2017. Die belegging se kernstatistieke sien
as volg daaruit:
2017
2016
2015
2014
2013
Senwesbel se belang in Senwes (%) 52,91 51,97 51,60 51,10 59,00
Omset uit voortgesette bedrywe (R’m) 9 927 9 228 8 755 11 476 13 884
Wins na belasting (R’m) 167 156 247 251 307
Verdienste per aandeel (sent) 98,3 90,6 143,4 143,9 168,9
152,4
108,4 79,3 175,2 99,0 Netto batewaarde per aandeel (sent) 1 166,5 1 103,3 1 054,6 958,1 884,4
Sluitingsmarkprys (sent) 1 040,0 1 050,0 1 150,0 1 075,0 1 040,0
Groei in markprys (%) (1,0) (8,7) 7,0 3,4 15,6
Totale dividend (sent) 45,0 45,0 50,0 48,0 61,0
Finale dividend voorgestel (sent) 25,0 20,0 26,0 22,0 31,0
Tussentydse dividend betaal (sent) 20,0 25,0 24,0 26,0 26,0
- - - - 4,0
Opbrengs op openingsekwiteit (%) 8,9 8,5 15,0 15,7 22,3
Opbrengs op gemiddelde ekwiteit (%) 8,7 8,4 14,3 15,5 20,7
Dividendopbrengs op gemiddelde markprys (%)
(uitgesluit spesiale dividend) 4,3 4,1 4,5 4,5 5,9
Dividendopbrengs op gemiddelde markprys (%)
(ingesluit spesiale dividend) 4,3 4,1 4,5 4,5 6,3
Totale aandeelhouersopbrengs op openingsmarkprys (%)
(kapitaalgroei plus dividende) 3,3 (4,8) 11,6 8,0 22,3
Genormaliseerde wesensverdienste per aandeel (sent)
Spesiale dividend betaal (sent)
ENKELE HOOGTEPUNTE VAN DIE BELEGGING IS SOOS VOLG:
• Wins na belasting van R167 miljoen, wat ‘n 8,9% opbrengs op openingsekwiteit verteenwoordig.
• Dividendopbrengs op gemiddelde markprys van 4,3% (2016: 4,1%).
• Verdienste per aandeel neem toe tot 98,3 sent per aandeel (2016: 90,6 sent per aandeel).
• Netto batewaarde per aandeel styg met 5,7% tot 1 166,5 sent per aandeel (2016: 1 103,3 sent per aandeel).
• Genormaliseerde wesensverdienste per aandeel neem toe tot 108,4 sent per aandeel (2016: 79,3 sent per aandeel).
DIE VOLGENDE IS RELEVANTE BELEGGINGSTATISTIEK TEN OPSIGTE VAN DIE BELEGGING:
5-jaar
gemiddeld
2017
Prysverdiensteverhouding – genormaliseerde wesensverdienste per aandeel (keer) 9,6 9,4
Totale aandeelhouersopbrengs – openingsmarkprys (%) 3,3 8,1
Dividenddekking – ingesluit spesiale dividend (keer) 2,2 2,6
SENWESBEL NETTO BATEWAARDE PER AANDEEL:
2017
Netto batewaarde per aandeel (R) (maatskappy)
Netto batewaarde per aandeel (R) (groep)
2016
2015
2014
2013
7,47 7,44 7,79 7,75 7,06
11,92 11,20 10,68 9,96 8,73
Senwesbel Beperk het gedurende die afgelope finansiële jaar 1 689 548 aandele in Senwes Beperk bekom.
7
SENWESBEL VERKORTE JAARVERSLAG 2017
Senwesbel Beperk Reg nr: 1996/017629/06