Senwesbel Annual Reports Senwesbel 2015/2016 Jaarverslag | Page 8

5-JAAR OORSIG OOR DIE BELEGGING IN SENWES BEPERK Senwesbel Beperk besit ‘n 51,97% belang (55,64% effektiewe belang uitgesluit tesourie aandele van 11 904 746) in Senwes Beperk op 30 April 2016. Die belegging se kernstatistiek is soos volg: 2016 2015 2014 2013 2012 Senwesbel se belang in Senwes (%) 51,97 51,60 51,10 59,00 58,80 Omset uit voortgesette bedrywe (R’m) 9 228 8 755 11 476 13 884 11 875 Wins na belasting (R’m) 156 247 251 307 265 Verdienste per aandeel (sent) 90,6 143,4 143,9 168,9 146,0 79,3 175,2 99,0 152,4 132,8 Netto batewaarde per aandeel (sent) 1 103,3 1 054,6 958,1 884,4 756,7 Sluitingsmarkprys (sent) 1 050,0 1 150,0 1 075,0 1 040,0 900,0 (Daling)/styging in markprys (%) (8,7) 7,0 3,4 15,6 (11,8) Totale dividend (sent) Genormaliseerde wesensverdienste per aandeel (sent) 45,0 50,0 48,0 61,0 60,0 Finale dividend voorgestel (sent) 20,0 26,0 22,0 31,0 15,0 Tussentydse dividend betaal (sent) 25,0 24,0 26,0 26,0 45,0 - - - 4,0 - Opbrengs op openingsekwiteit (%) 8,5 15,0 15,7 22,3 21,5 Opbrengs op gemiddelde ekwiteit (%) 8,4 14,3 15,5 20,7 20,3 Dividendopbrengs op gemiddelde markprys (%) (uitgesluit spesiale dividend) 4,1 4,5 4,5 5,9 6,3 Dividendopbrengs op gemiddelde markprys (%) (ingesluit spesiale dividend) 4,1 4,5 4,5 6,3 6,3 (4,8) 11,6 8,0 22,3 (5,9) Spesiale dividend betaal (sent) Totale aandeelhouersopbrengs op openingsmarkprys (%) (kapitaalgroei plus dividende) ENKELE HOOFTREKKE VAN DIE BELEGGING IS SOOS VOLG: • Wins na belasting van R156 miljoen, wat ‘n 8,5% opbrengs op openingsekwiteit verteenwoordig. • Dividendopbrengs op gemiddelde markprys van 4,1% (2015: 4,5%). • Verdienste per aandeel neem af tot 90,6 sent per aandeel (2015: 143,4 sent per aandeel). • Netto batewaarde per aandeel styg met 4,6% tot 1 103,3 sent per aandeel (2015: 1 054,6 sent per aandeel). DIE VOLGENDE IS RELEVANTE BELEGGINGSTATISTIEK TEN OPSIGTE VAN DIE BELEGGING: 5-jaar gemiddeld 2016 Prysverdiensteverhouding – genormaliseerde wesensverdienste per aandeel (keer) 13,2 8,9 Totale aandeelhouersopbrengs – openingsmarkprys (%) (4,8) 6,3 2,0 2,6 Dividenddekking – ingesluit spesiale dividend (keer) SENWESBEL NETTO BATEWAARDE PER AANDEEL: 2016 Netto batewaarde per aandeel (R) (maatskappy) 7,44 2015 7,79 2014 7,75 2013 7,06 2012 6,06 Senwesbel Beperk het gedurende die jaar 705 633 aandele in Senwes Beperk gekoop. 7 SENWESBEL VERKORTE JAARVERSLAG 2016 Senwesbel Beperk Reg nr: 1996/017629/06