Senwesbel Annual Reports Senwesbel 2015/2016 Jaarverslag | Page 5

JDM (DANIE) MINNAAR Direkteur sedert September 1999 Kwalifikasies: B.Com Lid van Senwesbel Ouditkomitee Lidmaatskap van Senwes direksiekomitees: Direksie (Voorsitter), Nominasie (Voorsitter), Belegging en ex officio-lid van alle Senwes direksiekomitees JJ (JACO) MINNAAR Direkteur sedert Augustus 2011 Kwalifikasies: B.Ing. (Landbou) Lidmaatskap van Senwes direksiekomitees: Risiko en Vergoeding TF (TOM) VAN ROOYEN Direkteur sedert November 2013 Kwalifikasies: B.Sc (Hons) (Landbouekonomie) Lidmaatskap van Senwes direksiekomitees: Sosiale & Etiese en Risiko WH (THABO) VAN ZYL Direkteur sedert Augustus 2012 Kwalifikasies: B.Sc Landbou (Landbouekonomie) Lidmaatskap van Senwes direksiekomitees: Sosiale & Etiese en Risiko AE (ALWYN) SCHOLTZ MAATSKAPPYSEKRETARIS Maatskappysekretaris sedert September 2010 Kwalifikasies: B.Com (Regte), LLB Toegelate prokureur en aktevervaardiger van die Hoër Hof Senwesbel Beperk Reg nr: 1996/017629/06 SENWESBEL VERKORTE JAARVERSLAG 2016 4