Senwesbel Annual Reports Senwesbel 2014/2015 Tussentydse Resultate | Page 6

Gekonsolideerde Staat van Kontantvloeie 12 maande geëindig 30 April 6 maande geëindig 31 Oktober 2014 Ongeouditeer R’m 2013 Ongeouditeer R’m 2014 Geouditeer R’m Kontant uit bedryfsaktiwiteite 287 149 376 Belasting betaal (54) (16) (47) Finansieringskoste betaal (56) (63) (128) Dividende betaal (39) (44) (92) Verandering in bedryfskapitaal 160 142 (33) 76 298 168 (196) 157 4 102 325 80 Netto kontantvloei gebruik deur finansieringsaktiwiteite - (213) (213) Groep tesourie-aandele - (102) 114 102 10 (19) Netto kontantvloei uit bedrywighede Netto kontantvloei (gebruik deur)/uit beleggingsaktiwiteite Netto kontantvloei voor finansieringsaktiwiteite Netto toename/(afname) in kontant en kontantekwivalente Kontant en kontantekwivalente - begin van die tydperk Kontant en kontantekwivalente - einde van die tydperk 30 49 49 132 59 30 Aantekeninge tot die Verkorte Gekonsolideerde Finansiële State 1. VERSLAGDOENINGSENTITEIT Die tussentydse verkorte gekonsolideerde finansiële state van Senwesbel Beperk soos op en vir die ses maande geëindig 31 Oktober 2014, bestaan uit die Maat- skappy, al sy filiale, gesamentlike ondernemings en geassosieerdes (saam na ver- wys as die “Groep”). 2. BASIS VAN VOORBEREIDING Die tussentydse verkorte gekonsolideerde finansiële state is opgestel volgens en voldoen aan die vereistes van IAS 34 Tussentydse Finansiële Verslagdoening. Die tussentydse verkorte gekonsolideerde finansiële state sluit nie al die inligting en openbaarmaking in soos vereis vir finansiële jaarstate in nie, en moet saamgelees word met die Groep se finansiële jaarstate soos op 30 April 2014. Die rekeningkundige beleid wat in die voorbereiding van die tussentydse verko- rte gekonsolideerde finansiële state toegepas is, stem ooreen met dié beleid wat gevolg is in die voorbereiding van die Groep se jaarlikse finansiële state vir die jaar geëindig 30 April 2014, behalwe vir: - Die kontantvereffende aandeelgebaseerde lantermynbonusskema is gedurende die periode onder oorsig omgeskakel na ‘n aandeelgebaseerde langtemynbonuss- kema (IFRS2). Die finale uitgawe tov. die kontantvereffende aandeelgebaseerde of lantermyn- bonusskema sal gedurende die April 2016 finansiele jaar erken word. Alle bates en laste gemeet teen billike waarde is gebaseer op gekwoteerde mark- pryse in ‘n aktiewe mark en is as ‘n vlak 1 aangedui. Daar was geen veranderinge met betrekking tot vlakke nie en geen nuwe items is bygevoeg sedert die finansiële state gedateer 30 April 2014 nie. 3. BEËINDIGENDE BEDRYWIGHEDE : AFRIKA Die direksie van Senwes en Bunge Europa het die besluit goedgekeur om die bedrywe in Afrika (Malawi, Mosambiek en Zambië) te beëindig. Die bedrywe is 5