Senwesbel Annual Reports Senwesbel 2014/2015 Jaarverslag | Page 8

5-JAAR OORSIG OOR DIE BELEGGING IN SENWES BEPERK Senwesbel Beperk besit ‘n 51,6% belang in Senwes Beperk soos op 30 April 2015. Die belegging se kernstatistiek is soos volg: 2015 2014 2013 2012 2011 Senwesbel se belang in Senwes (%) Omset uit voortgesette bedrywe (R’m) Wins na belasting (R’m) Verdienste per aandeel (sent) 51,6 51,1 59,0 58,8 41,2 8 755 11 476 13 884 11 875 6 476 247 251 307 265 219 143,4 143,9 168,9 146,0 121,1 175,2 99,0 152,4 132,8 116,2 Netto batewaarde per aandeel (sent) 1 054,6 958,1 884,4 756,7 680,3 Sluitingsmarkprys (sent) 1 020,0 Genormaliseerde wesensverdienste per aandeel (sent) 1 150,0 1 075,0 1 040,0 900,0 Groei in markprys (%) 7,0 3,4 15,6 (11,8) 39,7 Totale dividend (sent) 50,0 48,0 61,0 60,0 35,0 Finale dividend verklaar (sent) 26,0 22,0 31,0 15,0 25,0 Tussentydse dividend betaal (sent) 24,0 26,0 26,0 45,0 10,0 - - 4,0 - - Opbrengs op openingsekwiteit (%) 15,0 15,7 22,3 21,5 20,7 Opbrengs op gemiddelde ekwiteit (%) Spesiale dividend betaal (sent) 14,3 15,5 20,7 20,3 19,1 Dividendopbrengs op gemiddelde markprys (%) (uitgesluit spesiale dividend) 4,5 4,5 5,9 6,3 4,0 Dividendopbrengs op gemiddelde markprys (%) (ingesluit spesiale dividend) 4,5 4,5 6,3 6,3 4,0 11,6 8,0 22,3 (5,9) 44,5 Totale aandeelhouersopbrengs op openingsmarkprys (%) (kapitaalgroei plus dividende) ENKELE HOOGTEPUNTE VAN DIE BELEGGING IS SOOS VOLG: • Wins na belasting van R247 miljoen, wat ‘n 15,0% opbrengs op openingsekwiteit verteenwoordig. • Totale aandeelhouersopbrengs op openingsmarkprys (kapitaalgroei plus dividende) van 11,6% (2014: 8,0%). • Genormaliseerde wesesverdienste per aandeel het verhoog na 175,2 sent per aandeel (2014: 99,0 sent per aandeel). • Netto batewaarde per aandeel styg met 10,0% tot 1 054,6 sent per aandeel (2014: 958,1sent per aandeel). DIE VOLGENDE IS RELEVANTE BELEGGINGSTATISTIEK TEN OPSIGTE VAN DIE BELEGGING: 2015 5-jaar gemiddeld Prysverdiensteverhouding – verdienste per aandeel (keer) 6,6 8,0 Totale aandeelhouersopbrengs – openingsmarkprys (%) 11,6 16,1 2,9 2,9 Dividenddekking – ingesluit spesiale dividend (keer) SENWESBEL NETTO BATEWAARDE PER AANDEEL: 2015 Netto batewaarde per aandeel (R) (Maatskappy) Netto batewaarde per aandeel (R) (Groep) 2014 SENWESBEL VERKORTE JAARVERSLAG 2015 2012 2011 7,79 7,75 7,06 6,06 7,31 10,68 9,96 8,73 7,71 5,27 Senwesbel Bpk het gedurende die jaar 890 145 aandele in Senwes Bpk verkry. 7 2013