JJ (JACO) MINNAAR
Direkteur sedert Augustus 2011
Kwalifikasies: B.Ing. (Landbou)
Lidmaatskap van Senwes direksiekomitees: Risiko en Vergoeding
TF (TOM) VAN ROOYEN
Direkteur sedert November 2013
Kwalifikasies: B.Sc (Hons) (Landbou-ekonomie)
Lidmaatskap van Senwes direksiekomitees: Sosiale & Etiese en Risiko
WH (THABO) VAN ZYL
Direkteur sedert Augustus 2012
Kwalifikasies: B.Sc Landbou (Landbou-ekonomie)
Lidmaatskap van Senwes direksiekomitees: Sosiale & Etiese en Risiko
AE (ALWYN) SCHOLTZ
MAATSKAPPYSEKRETARIS
Maatskappysekretaris sedert September 2010
Kwalifikasies: B.Com (Regte), LLB
Toegelate prokureur en aktevervaardiger van die Hoër Hof
SENWESBEL VERKORTE JAARVERSLAG 2015
4