Senwesbel Annual Reports Senwesbel 2013/2014 Jaarverslag | Page 5

JJ (Jaco) Minnaar Kwalifikasies: B.Ing (Landbou) Direkteur sedert Augustus 2011 Lidmaatskap van Senwes direksiekomitees: Risiko en Vergoeding TF (Tom) van Rooyen Kwalifikasies: B.Sc. (Agric), Hons. in Landbou-ekonomie Direkteur sedert November 2013 Lidmaatskap van Senwes direksiekomitees: Risiko WH (Thabo) van Zyl Kwalifikasies: B.Sc. Agric (Landbou-ekonomie) Direkteur sedert Augustus 2012 Lidmaatskap van Senwes direksiekomitees: Risiko en Sosiale & Etiese AE (Alwyn) Scholtz Maatskappysekretaris Kwalifikasies: B.Com (Regte), LLB Maatskappysekretaris sedert September 2010 Toegelate prokureur en aktevervaardiger van die Hoër Hof Senwesbel Verkorte Jaarverslag 2014 4