Senwes Scenario September - November 2021 | Page 68

Kos vir die siel
RUBRIEK | COLUMN IN THE KITCHEN | IN DIE KOMBUIS

Kos vir die siel

Blackberry Cucumber Gin Spritzers

Die winter is vir my ʼn goeie simbool van wat ons beleef in die wêreld om ons . Dis donker , koud en vaal .

Ons hou ons asem op voor elke aankondiging van wat die volgende inperkingsvlak gaan inhou . As die selfoon lui , dan huiwer ons eers so bietjie om te antwoord , want

wat as dit nog slegte nuus is ? Ons sukkel om mekaar moed in te praat , want jy moet eers self hoop hê , voor jy dit kan uitdeel . En tog is hoop presies waarna ons smag . Ons soek die lente – nuwe groei en tekens van lewe . Ons smeek die Here om die volgende seisoen te laat aanbreek .
Ek het nogal nie fiemies wanneer dit by kos kom nie . Daar is net een ding waarmee ek sukkel : beet . Daardie pers sousie loop die hele bord vol . Dit raak aan als , dit verkleur als en als proe dan ook daarna . Een aand eet ons weer beet en dis asof ek die Here hoor sê : wees soos beet . Die teks kom by my op : 2 Kor 2:14 God voer ons altyd saam in sy oorwinningstog . Deur ons versprei Hy die kennis van Christus oral soos ' n aangename geur ( kleur ). In plaas daarvan om te fokus op alles wat ek nie kan verander nie en die seisoen van winter wat ek niks aan kan doen nie , moet ons eerder ʼn oomblik kyk na die potensiële groei wat God deur ons kan bewerk . Die lente breek deur wanneer ons aktief begin werk daaraan om kleur te wees in ʼn vaal wêreld . Gaan laai kos af by iemand se huis waar die gesin moet isoleer ; tel die papiere in jou straat op ; versorg die vriende en familie wat aan jou toevertrou is ; raak betrokke by die gemeenskapsinisiatiewe in jou omgewing .
Die enigste manier hoe ons dit kan doen is om ons fokus te skuif en soos Jesaja te sê : Jesaja 6:8 Toe het ek die Here hoor vra : “ Wie kan Ek stuur ? Wie sal ons boodskapper wees ?” Ek het geantwoord : “ Hier is ek ! Stuur my !” Gaan wees soos beet !
By Dirty Spice
These blackberry cucumber gin spritzers are such a refreshing drink for summer ! The flavours of mint , lime and blackberries pair beautifully together . Preparation time 10 minutes .
INGREDIENTS
For the cocktail
• a small handful of blackberries + extra for garnish
• a few mint leaves + extra for garnish
• 1 1 / 2 shot gin
• 1 1 / 2 shot blackberry simple syrup
• 1 tablespoon freshly squeezed lime juice
• a few splashes of lemon lime soda
• spiralised or sliced cucumbers for garnish
• lime wedges for garnish
• crushed ice
For the blackberry simple syrup
• 1 cup blackberries
• 1 cup sugar
• 1 cup water
• Instructions
Make the simple syrup
Combine the blackberries , sugar and water in a medium saucepan and bring to a boil . Boil for 2 minutes and then remove from heat and let cool .
The cocktail
To make the cocktail , add crushed ice to a glass . Add a few blackberries and a few mint leaves and muddle until they have released their juices . To a cocktail shaker , add the gin , simple syrup and lime juice . Shake for 30 seconds . Pour into a glass and top off with the lemon lime soda ( a few good splashes ). Garnish with a squeeze of lime , spiralised cucumbers , blackberries and mint leaves . Drink up !
66
SENWES SCENARIO | LENTE SPRING 2021