Senwes Scenario September - November 2021 | Page 57

LANDBOUKUNDIG : PROMOSIE

Sclerotinia :

Hier om te bly of seisoenaal ?

Daar word oor die algemeen aanvaar dat daar jaarliks plantsiektes gaan voorkom wanneer kontantgewasse aangeplant word .
Joubert Swanepoel en Carlo Pelster Agricol

Daar word oor die algemeen aanvaar dat daar jaarliks plantsiektes gaan voorkom wanneer kontantgewasse aangeplant word . Die onserkerheid is egter in watter mate hierdie siektes in ‘ n bepaalde seisoen gaan voorkom . Klimaatstoestande binne ‘ n bepaalde seisoen bepaal gewoonlik watter tipe siektes daar gaan voorkom in daardie seisoen . Afhangend in watter groeistadium die plant verkeer kan hierdie siektes ‘ n invloed op plante se groei en uiteindelike opbrengs uitoefen . Produsente poog jaarliks om plantsiektes so effektief moontlik te beheer met behulp van bespuitingsprogramme . Alhoewel daar tans baie goeie chemiese middels op die mark beskikbaar is vir die beheer of bestuur van sekere plantsiektes is daar ‘ n redelike aantal faktore soos tyd van toediening en die graad van infeksie wat kan inspeel op die effektiwiteit van hierdie middels . In die geval van die beheer van sonneblomsiektes kan hierdie middels ook soms baie duur wees in ag geneem dat sonneblom veronderstel is om ‘ n redelike lae insetkoste gewas te wees . Wins marges kan dus vinnig onder druk kom met baie duur bespuitingsprogramme .

HOE WERK SIEKTES ?
Die voorkoms van plantsiektes is afhanklik van die omgewingstoestande tydens die kritiese groeistadium van die betrokke gewas . ‘ n Siekte kan slegs voorkom wanneer daar oorvleuling is van al die nodige faktore afgelope seisoen noukeurig waargeneem naamlik ‘ n vatbare gasheer , patogeen en in kultivarproewe wat wyd oor die sonneblomstreek aangeplant is . Die 5 lokaliteite geskikte omgewingstoestande . Die siektedriehoek illustreer hierdie beginsel die beste wat evalueer is se plantdatums wissel van ( figuur 1 ). Soos hierdie drie faktore ontwikkel 15 - 25 Januarie 2021 en sluit onder andere oor tyd bepaal dit wanneer die infeksie in Senekal , Exelsior , Hertzogville , Sannieshof plaasvind , hoe vining die siekte vestig en en Ventersdorp . Die doel van die evaluasies wat die uiteindelike skade sal wees aan die was om die omvang van die belangrikste betrokke oes . In die geval van Sclerotinia sonneblomsiektes gedurende die 2020 / 21 op sonneblom is die beste tyd van infeksie seisoen te bepaal . net na die blomstadium wanneer die buisblommetjies begin verwelk . Temperature van gedoen op ongeveer 110 dae na plant ten
Siekte waarnemings is per kultivar ongeveer 15 ˚C tot 25 ˚C en nat grondtoestande van ongeveer 10 tot 14 dae stimuleer identifiseer . Van al die lokaliteite wat aange-
einde weerstand verskille tussen kultivars te die voorkoms van Sclerotinia .
plant is , was Exelsior egter die enigste lokaliteit waar Sclerotinia waargeneem is . Twee rye van 100 plante van elke kultivar in die proef is getel om die besmette kop telling te kry . Die infeksie tellings wat egter gevind is in Exelsior is aansienlik laer as verwag .
Wat Alternaria betref het al die kultivars oor die 5 lokaliteite lae tot medium infeksie tellings getoon wat gesien kan word as normale infeksietellings wat waarskynlik nie groot ekonomiese invloede op die finale oeste gehad het nie .
56
Die ekonomies belangrikste sonneblomsiektes sluit onder andere in : Alternaria ( Alternaria alternata ) en Sclerotinia ( Sclerotinia sclerotiorum ). Alternaria kom elke jaar voor in sonneblomlande waar dit normaalweg min skade verrig terwyl Sclerotinia bekend is vir die skade wat dit in sonneblom oeste kan veroorsaak .
Sclerotinia se voorkoms is die
SCLEROTINIA % infeksie 2020 / 21
Naam
EXELSIOR
SENEKAL
VENTERSDORP
SANNIESHOF
HERTZOGVILLE
AGSUN 5103CLP
1 %
0 %
0 %
0 %
0 %
AGSUN 5106CLP
1 %
0 %
0 %
0 %
0 %
AGSUN 5108CLP
1 %
0 %
0 %
0 %
0 %
AGSUN 5109CLP
2 %
0 %
0 %
0 %
0 %
OPPOSISIE
4 %
0 %
0 %
0 %
0 %
OPPOSISIE
3 %
0 %
0 %
0 %
0 %
OPPOSISIE
1 %
0 %
0 %
0 %
0 %
OPPOSISIE
1 %
0 %
0 %
0 %
0 %
SENWES SCENARIO | LENTE SPRING 2021 55