Senwes Scenario September - November 2021 | Page 35

K offie word geken aan sy aroma – en boerdery aan die risiko ’ s daaraan verbonde .

Ons verstaan boere se behoe�es en risiko ’ s . Jou AgriSeker-familie is hier sodat jy jou beste kan lewer om die land te voed . Met behulp van agtermekaar stelsels en tegnologiegesteunde prosedures is ons oorgehaal om ‘ n �inke omdraaityd met die taksering , verwerking en uitbetaling van eise te handhaaf .
Vra jou versekeringsmakelaar of vind ons aanlyn by agriseker . co . za
Infoworks 8804 # 2 / A4 / A
AgriSeker Onderskrywingsbestuurder ( Edms ) Bpk . Reg no . 2014 / 235270 / 07 is ’ n Gemag�gde
Finansiële Dienste Verskaffer : FSP no . 45767 . Onderskryf deur Land Bank Insurance ( SOC ) Bpk .
Reg no . 2012 / 115426 / 30 .
SENWES SCENARIO | LENTE SPRING 2021 33