Senwes Scenario September - November 2021 | Page 33

LANDBOUKUNDIG
KINGJAMES 53012 / A

DIE ENIGSTE DING WAT ONS BETER AS BOERDERY VERSTAAN IS HOE OM DIT TE VERSEKER .

Boere en produsente lê Santam baie na aan die hart . Dis waarom ons grondige navorsing doen en ’ n wetenskaplike benadering volg om al jou bates op en weg van die plaas af te beskerm . Dis net nóg ’ n faset van ons regte , egte versekering .
Gaan na www . santam . co . za / products / agriculture of bel jou tussenganger vir meer inligting .
Santam is ’ n gemagtigde finansiële-diensverskaffer ( lisensienommer 3416 ).