Senwes Scenario September - November 2021 | Page 25

NUUS

WITMIELIEBASTERS GETEEL VIR OPBRENGSSTABILITEIT IN ONVOORSPELBARE OMGEWINGS

Pannar se witmieliepakket met toonaangewende , stabiele presteerders toon sterk saailing groeikragtigheid vir vroeë plantvestiging . Hierdie basters is wyd aangepas , agronomies sterk en bekend vir goeie graan- en maalkwaliteit . Die standvastige prestasie van ons witbasters is bevorderlik vir produktiwiteit , winsgewendheid en vir effektiewe risikobestuur . Die professionele aanbevelings deur ons verkoops- en landboukundigespan , verseker dat jy die maksimum opbrengs op elke sak sal stroop .
™ ®
Handelsmerke van Corteva Agriscience en sy geaf� lieerde maatskappye . © 2021 Corteva . 2021 / WMAIZE / LW / 01
SENWES SCENARIO | LENTE SPRING 2021 23