Senwes Scenario September - November 2021 | Page 19

Tabel 1 : Prys- en opbrengssensitiwiteitsanalise Noord-Vrystaat
% Δ
R 2,200
R 2,400
R 2,600
R 2,800
R 3,000
30 %
3.36
-3,259
-2,587
-1,915
-1,243
-571
15 %
4.08
-1,675
-859
-43
773
1,589
t / ha
0 %
4.8
-91
869
1,829
2,789
3,749
15 %
5.52
1,493
2,597
3,701
4,805
5,909
30 %
6.24
3,077
4,325
5,573
6,821
8,069
FINANSIES
Aangekoop in Februarie
2016
2017
2018
2019
2020
2021
15.10.6 ( 31 )+ 0.5 % ZN + 4 % S + 0.15 % B
12 %
-19%
4 %
10 %
-14%
17 %
20.7.3 ( 30 )+ 0.5 % ZN + 5 % S + 1 % CA
14 %
-21%
4 %
10 %
-11%
18 %
GREENSULPH ( 35 )+ 4 % S + 5 % CA
3 %
-5%
1 %
5 %
-4%
17 %
Tabel 2 : Prys- en opbrengssensitiwiteitsanalise vir Wes-Vrystaat
t / ha
Tabel 3 : Prys- en opbrengssensitiwiteitsanalise Noordwes
t / ha
en lewenskoste kan wissel van enigiets tussen R1 000 tot meer as R4 000 per bewerkbare hektaar . In al drie die scenario ’ s is dit duidelik dat , gegewe die verwagte insetkostestyging , produsente nie onder ‘ n plaashekprys van R2 400 / ton mielies sal kan verkoop of onder die LGO kan produseer nie .
Die winsgewendheid van die onderskeie vertakkings verskil van jaar tot jaar en dit is belangrik om jaarliks ʼn brutomargeanalise per gewas te doen om te bepaal watter kombinasie van gewasse die hoogste moontlike opbrengs gaan lewer en / of watter gewasse dalk nie in ʼn bepaalde jaar aangeplant behoort te word nie . Met ander woorde , watter gewas gaan moontlik nie winsgewend geproduseer kan word in daardie bepaalde jaar nie .
‘ n Vraag wat dikwels deur produsente gevra word is , wanneer dit die beste tyd is om insette vir die volgende seisoen aan te koop . Kontantvloei en aankope vir belasting , of sogenaamde besparingsaankope , is twee van die hoofaspekte wat hierdie vraag gewoonlik dryf . In tabel 4 word die jaar-op-jaar prysbeweging van kunsmis vir die periode 2015 tot 2021 getoon . Kunsmis word ter illustrasie gebruik . Lyspryse van ʼn toonaangewende kunsmismaatskappy is gebruik vir die ontleding .
Figuur 4 gee ʼn oorsig van die effek van kunsmisaankope op verskillende tye van die produksieseisoen , naamlik voorseisoen , met aanvang van die seisoen en tydens planttyd . Die effek word aan die hand van die volgende voorbeeld uitgebeeld :
% Δ R 2,200 R 2,400 R 2,600 R 2,800 R 3,000 30 % 3.85 -3,939 -3,169 -2,399 -1,629 -859 15 % 4.68 -2,124 -1,189 -254 681 1,616 0 % 5.5 -309 791 1,891 2,991 4,091 15 % 6.33 1,506 2,771 4,036 5,301 6,566 30 % 7.15 3,321 4,751 6,181 7,611 9,041
% Δ R 2,200 R 2,400 R 2,600 R 2,800 R 3,000 30 % 3.15 -3,386 -2,756 -2,126 -1,496 -866 15 % 3.83 -1,901 -1,136 -371 394 1,159 0 % 4.5 -416 484 1,384 2,284 3,184 15 % 5.18 1,069 2,104 3,139 4,174 5,209 30 % 5.85 2,554 3,724 4,894 6,064 7,234
Boer X plant jaarliks 500 ha mielies en begroot jaarliks vir ‘ n 5-ton opbrengs per hektaar . Die voorkeur produkmengsel is 15.10.6 ( 31 ) @ 200 kg per hektaar en Ureum ( 46 %) @ 100 kg per hektaar . Geen korting is op die lys prys in berekening gebring nie en rente is bereken teen die gemiddelde prima rentekoers van elke produksieseisoen . Daar is gekyk wat die effek sou wees sou hy jaarliks sy kunsmis hetsy in Februarie , Augustus of November sou aankoop .
Uit die grafiek kan gesien word dat omstandighede van jaar tot jaar kan verskil en dat dit soms goedkoper is om Februarie te koop en in ander jare eers in Augustus . Oor die algemeen blyk aankope in November duurder te wees as die voorseisoen- en / of aankope met aanvang van die seisoen . Indien Boer X dus ‘ n besluit moes neem oor sy kunsmisaankope met die beskikbare inligting vir die afgelope ses jaar ( uitgesluit 2021 / 22 ), sou die Augustus aankope hom bevoordeel het .
Normaalweg het ‘ n produsent ‘ n vasgestelde tyd waarop hy sy insette koop ( hetsy kunsmis , saad of gif ). Kunsmisaankope wat vanjaar vroeg gedoen is , gaan wel ‘ n wesenlike voordeel hê op die 2021 / 22 seisoen en die effek van die verhoging sal waarskynlik eers in die 2022 / 23 produksieseisoen reflekteer .
Vir produsente wat nog nie hul insette gekoop het vir die komende seisoen nie , sal die aanbeveling wees dat hulle moet kyk na die kombinasie van produkte om hul koste in rand per hektaar te verlaag . Dit is belangrik dat produksie nie benadeel moet word wanneer koste
KAN ( 28 ) 2 % -8 % 4 % 5 % -4 % 18 % 10.1.2 ( 31 ) + 4 % S 7 % -7 % 4 % 9 % -2 % 12 % UREUM ( 46 ) 2 % -13 % -2 % 14 % -7 % 18 %
Tabel 4 : Kunsmisprysstyging jaar-op jaar 2015 / 16 tot 2021 / 22 produksieseisoene .
Figuur 4 : Kunsmisscenario R / ha vanaf die 2015 / 16 tot 2021 / 22 produksieseisoen
besnoei word nie . Ontleed elke vertakking se winsgewendheid en bepaal watter kombinasie van hektare en gewasse in die komende seisoen die beste finansiële voordeel sal hê . Doen ook vroegtydig ‘ n berekening om te bepaal waar die boerdery graan moet prys ten einde die verhoging in koste te kan absorbeer sodat die regte geleenthede in die mark benut kan word .
Wees ingelig en fokus op faktore wat beheer kan word . Beplan 365 dae van die jaar .
Ramondé Odendaal en Ansunette Joubert is Landbou-ekonome van Agri Credit Solutions . Vir navrae kan ‘ n epos gestuur word na ramonde . odendaal @ agrics . co . za ( 0828748824 ) of ansunette . joubert @ agrics . co . za ( 0843927681 )
Aangekoop in Augustus
15.10.6 ( 31 )+ 0.5 % ZN + 4 % S + 0.15 % B -2 % -11 % 6 % 0 % -1 % 39 % 20.7.3 ( 30 )+ 0.5 % ZN + 5 % S + 1 % CA -3 % -8 % 5 % 2 % -7 % 42 % GREENSULPH ( 35 )+ 4 % S + 5 % CA -4 % -1 % 24 % -24 % 0 % 34 % KAN ( 28 ) -4 % -3 % 3 % 6 % -2 % 37 % 10.1.2 ( 31 ) + 4 % S 1 % -5 % 4 % 6 % -1 % 38 % UREUM ( 46 ) -6 % -8 % 4 % 9 % 0 % 40 % Aangekoop in November 15.10.6 ( 31 )+ 0.5 % ZN + 4 % S + 0.15 % B -9 % 0 % 12 % -12 % 7 % 38 % 20.7.3 ( 30 )+ 0.5 % ZN + 5 % S + 1 % CA -9 % 5 % 10 % -12 % 9 % 36 % GREENSULPH ( 35 )+ 4 % S + 5 % CA -10 % 16 % 5 % -10 % 12 % 29 % KAN ( 28 ) -11 % 17 % 4 % -11 % 12 % 31 % 10.1.2 ( 31 ) + 4 % S -5 % 12 % 8 % -10 % 9 % 34 % UREUM ( 46 ) -18 % 18 % -7 % 4 % 13 % 34 %
SENWES SCENARIO | LENTE SPRING 2021 17