Senwes Scenario September - November 2021 | Page 16

HOË O

LANDBOUKUNDIG : PROMOSIE

BRING EKS IN DIE SAK

Met die samesmelting van Syngenta en Sensako , kan Suid-Afrikaanse produsente nou die voordeel trek van die nuutste genetika en hoë olie sonneblomkultivars met ‘ n bykomende toleransie teen siektes en onkruiddoders .
Andries Wessels Sensako-makelaar

Volgens Kobus Lindeque , kommersiële direkteur : Saad vir Syngenta in Sub-Sahara Afrika , spog Sensako met meer as sestig jaar se ervaring in die Suid-Afrikaanse saadbedryf en is die maatskappy bekend vir toonaangewende navorsing , teling , en saadproduksie .

SY 3970 CL is een van hierdie nuwe generasie sonneblombasters . “ Die toekoms van sonneblom lê in olie . In die verlede was die fokus altyd op opbrengs , met verwerkers wat aan die kortste ent getrek het . Die nuwe fokus is op kultivars met ’ n hoë olie-inhoud wat tot die verwerker én produsent se winsgewendheid kan bydra ,” sê Andries Wesssels , produkontwikkelingsbestuurder by Syngenta .
“ Die huidige standaard vir die olie-inhoud van sonneblomgraan is tussen 36 % en 38 %, maar met die nuwe Sensako-kultivar , SY 3970 CL , kan produsente tussen 42 % en
14
SENWES SCENARIO | LENTE SPRING 2021