Senwes Scenario September - November 2021 | Page 5

‶ As ʼn mens net op ʼn prysgrondslag vergelyk , gaan dit beslis ʼn moeiliker landboujaar as die vorige een wees . Maar Suid-Afrika is steeds in ʼn goeie siklus uit ʼn gewasproduksie-oogpunt .″
‶ Veediefstal is ʼn ernstige misdaad en daarom is dit belangrik dat stati- stiek daaroor versamel word ten einde die omvang daarvan akkuraat te meet .″
‶ Deur goeie beplanning en verskerpte kommunikasie kon Senwes Equipment tot dusver in al die behoeftes van ons klante voldoen , al neem dit in sommige gevalle langer as gewoonlik as gevolg van onderbrekings in die verskaffing van onderdele en landboumasjinerie .″
‶ Die enigste manier om onsekerheid , veral in die besigheidswêreld , aan te spreek is om strategies fiks te wees en voortdurend die vinger op die plaaslike besigheidspols te hou . By Senwes glo ons in die ontwikkeling en uitbreiding van netwerke wat waarde toevoeg en daarom ruim ons tyd in om by ander besigheidslui en kenners te leer .″
‶ Brandstigting moet oor dieselfde kam geskeer word as die onlangse onluste in Gauteng en Kwazulu-Natal en as ʼn terreurdaad beskou word .″
Pieter & Tshepo
GENERAL | ALGEMEEN
FRANCOIS STRYDOM Groep Hoof Uitvoerende Beampte
‶ As ʼn mens net op ʼn prysgrondslag vergelyk , gaan dit beslis ʼn moeiliker landboujaar as die vorige een wees . Maar Suid-Afrika is steeds in ʼn goeie siklus uit ʼn gewasproduksie-oogpunt .″

Oraloor gehoor ...

WILLIE CLACK Voorsitter van die nasionale veediefstalvoorkomingsforum tydens die virtuele jaarkongres van die Rooivleisprodusenteorganisasie ( RPO ).
‶ Veediefstal is ʼn ernstige misdaad en daarom is dit belangrik dat stati- stiek daaroor versamel word ten einde die omvang daarvan akkuraat te meet .″
FERDIE PIETERSE Besturende Direkteur van Senwes Equipment
‶ Deur goeie beplanning en verskerpte kommunikasie kon Senwes Equipment tot dusver in al die behoeftes van ons klante voldoen , al neem dit in sommige gevalle langer as gewoonlik as gevolg van onderbrekings in die verskaffing van onderdele en landboumasjinerie .″
FRANCOIS STRYDOM Groep Hoof Uitvoerende Beampte , tydens ʼn gespreksessie met Danie Matthee , hoof uitvoerende beampte van OUTsurance .
‶ Die enigste manier om onsekerheid , veral in die besigheidswêreld , aan te spreek is om strategies fiks te wees en voortdurend die vinger op die plaaslike besigheidspols te hou . By Senwes glo ons in die ontwikkeling en uitbreiding van netwerke wat waarde toevoeg en daarom ruim ons tyd in om by ander besigheidslui en kenners te leer .″
WILLEM SYMINGTON Ondervoorsitter van Agri Noord-Kaap
‶ Brandstigting moet oor dieselfde kam geskeer word as die onlangse onluste in Gauteng en Kwazulu-Natal en as ʼn terreurdaad beskou word .″
SENWES SCENARIO | LENTE SPRING 2021 3