Senwes Scenario: September - November 2020 | Page 8

NUUS

Jou trekker enjin verdien net die beste , so bederf hom bietjie met ons tegnologies gevorderde smeermiddels !

SmeermiddelS SpeSiaal vir landbou
API GL4 ratte , hidroliese en olie bedekde rem stelsels Dynatrans MPV ( UTTO )
Die gebruik van ‘ n multi-funksionele STOU olie vir jou landbou toerusting het baie indrukwekkende voordele . Alhoewel , vele moderne enjins vereis dikwels ‘ n hoër spesifikasie enjin olie as wat tradisionele STOU tegnologie kan bied .
Gelukkig hoef u nie bekommerd te wees nie want Total bied ‘ n hoër spesifikasie enjin olie aan – TRACTAGRI HDX 15W-40 – juis vir sulke gevalle . Daarmee tesame beveel ons aan dat u ‘ n UTTO olie gebruik – DYNATRANS MPV – vir jou toerusting se API GL4 ratte , hidroliese en olie bedekde rem stelsels .
… en , het jy geweet ?
TRACTAGRI HDX 15W-40 kan gebruik word op ouer enjins wat gebruik maak van STOU produkte soos MUTLIAGRI MS 15W-40 .
Kontak ons gerus vir meer inligting oor die nuutste gespesialiseerde enjin olies .
Lubricants-technical @ total . co . za
Enjin Tractagri HDX 15W-40
Total Agri is ‘ n reeks unieke en spesifiek geformuleerde produkte wat spesiaal ontwerp is is vir die uiterste en wisselvallige lanbou toestande van Suid-Afrika .
• Presteer uitstekend onder baie hoë temperature met lang werks ure .
• Uiters geskik vir wisselende weers omstandighede – van warm droë stof tot baie koue en nat toestande .
TraCTaGri HdX 15W-40 ( enjin olie )
API CI-4 / SL ACEA E7 / E5 A3 / B3 , A3 / B4
Vervaardigers se goedkeuring : Deutz DQC III-10 MB-Approval 228.3 Cummins CES 20078 / 20077 / 20076
Voldoen aan die vereistes van : CNH MAT 3507 New Holland NH 330H Case MS 1121 Caterpillar ECF-2 / ECF-1a FPT-Iveco T2 E7 MAN M 3275
Geskik as die volgende spesifikasies aanbeveel is : John Deere JDQ 78A
Materiaal kodes for verpakkings groottes : 209103 vir 4 X 5L 209102 vir 20L 209101 vir 208L dYnaTranS mpv ( uTTo )
( transmissie- , hidroliese- , en olie bedekte ratte ) API GL-4
Vervaardigers se goedkeuring : MASSEY F . CMS M1145 / M1143 VALTRA G2-08 ZF TE ML 03E / 03L / 05F / 06P / 17E / 21F VOLVO CE WB 101
Voldoen aan die vereistes van : JOHN DEERE JDM J20C FORD M2C 134D / FNHA 2C 201.00 Mc CORMICK HTX CLAAS / RENAULT AGRICULTURE
Geskik as die volgende spesifikasies aanbeveel is : MASSEY F . CMS M1141 / M1135 CASE MS 1206 / 1207 / 1209 NEW HOLLAND NH 410B / NH 410C CNH MAT 3505 / 3509 / 3525 / 3526 / 3540 KOMATSU AXO 80 AGCO / Allis 821 XL
Materiaal kodes for verpakkings groottes : 199985 vir 20L 199085 vir 208L
6
SENWES SCENARIO | LENTE SPRING 2020