Senwes Scenario: September - November 2020 | Page 52

NEWS GARDENING | TUIN
47 | AGRI TOURISM
EDUCATION AND EXPERIENCE AGRITOURISM
This form of agritourism aims to give a tourist the farm experience by hosting groups of visitors on a farm to educate them on
farm life and the agriculture value chain . This may include fruit picking , or the experience of being a farmworker for the day , cleaning
fields and milking cows . The farm itself is marketed as a tourist destination . Whether agritourists pay to pick their own produce , attend wine tastings at a vineyard or simply enjoy the farm atmosphere , the draw is the first-hand experience . Once visitors are acquainted with the farm more closely , they may also be more inclined to buy its agricultural products .
RECREATION AND EVENT AGRITOURISM
Recreation and event agritourism is the more lucrative form of the three . Farmers with big pieces of land can benefit a lot from recreational agritourism . In South Africa , music festivals and weekend-long fairs hosted on plots and farms are gaining popularity . Farmers partner up with big sponsors and party promoters to recreate Coachella-like scenes . Activities like quad biking , horse riding and other recreational activities on farmland are big draw-ins . The farm / Bushveld aesthetic is now growing much more popular as a wedding venue for the content obsessed Z generation . There are several options available to farmers in the Agritourism sphere . A little research and preparation can help move your business to the next level , using only the resources available at your disposal .

Die lank en die kort van grasperksorg

Pauline Swanepoel Protek

‘ n

Pragtige , welige , gesonde grasperk verg aandag en
bure sal beny . Besproeiing :
moeite , maar dit komplimenteer die res van jou tuin . As jy ' n bietjie tyd en moeite spandeer en die wenke hieronder volg , kan jy ook ' n grasperk hê wat die
Vir ‘ n gesonde grasperk , moet die korrekte hoeveelheid water op die grasperk toegedien word . Nie net sal dit gesonde groei bevorder nie , maar ook die grond afkoel . Maak in die vroegoggend nat gedurende die koelste tyd van die dag om sodoende verdamping van water te beperk . As die grasperk vroeg natgemaak word , kan die water insypel na die wortelstelsel in plaas van om te verdamp . Indien jy laatmiddag natmaak , sal die gras nie teen die aand droog wees nie , wat verskeie siektes kan veroorsaak . Die hoeveelheid water wat toegedien word , moet aangepas word by die grondtipe . As jy leemgrond het , maak jou grasperk een keer per week goed nat . 25 mm water per week is die perfekte hoeveelheid wat jou grasperk behoorlik gehidreer sal hou . Sandgrond moet meer gereeld natgemaak word , aangesien die water vinniger dreineer . Kleigrond is geneig om water vas te vang , en dit sal voorkom dat water aan die grasperk beskikbaar gestel word . Maak gereeld seker dat daar nie waterpoele of droë kolle op die grasperk is wanneer jy dit natmaak nie . As daar droë kolle is , gee meer gereeld water en indien daar waterpoele is , verminder die water . Warmseisoengrasse soos kikuyu moet diep natgemaak word sodat die wortels dieper kan groei en die gras droogtetoestande kan oorleef . Koelseisoengrasse benodig egter meer gereelde , maar minder water op ‘ n slag aangesien die wortels nie diep groei nie . ‘ n Gesonde grasperk voel sag onder jou voete , maar as die gras nie terugspring nadat jy daaroor geloop het nie , moet dit natgemaak word . Maak areas waar honde urineer ( veral teefhonde ) onmiddellik nat , andersins meer gereeld om te verhoed dat daar kolle gras vrek .
50
SENWES SCENARIO | LENTE SPRING 2020