Senwes Scenario: September - November 2020 | Page 35

KARAT 12 DIE BESTE KEUSE VIR DOELGERIGTE VEELSYDIGHEID

Die Karat beitelploeg is die veelsydigste beitelploeg beskikbaar . Met kombinasies van skare wat vinnig omgeruil kan word , is dit die perfekte keuse vir vlak , medium en selfs dieper bewerkings :
• 23 cm tandspasiëring vir optimale losmaak en vermenging van grond
• Groot verskeidenheid skare , wat skare met tungsten-punte insluit om lewensduur te verhoog
• Werksdieptes van 5 cm tot 40 cm
• Uitstekende vloei van materiaal tussen tande
Kontak u naaste handelaar vir meer inligting oor die hele reeks LEMKEN produkte Karel Munnik , Direkteur , 082 412 2577 , k . munnik @ lemken . com Blackie Swart , Areaverkoopsbestuurder , 082 404 9651 , b . swart @ lemken . com
SENWES SCENARIO | LENTE SPRING 2020 33