Senwes Scenario: September - November 2020 | Page 15

# BreekNuweGrond
LANDBOUKUNDIG

JOU GRAANHANTERING EN -OPBERGING VENNOTE

SENWES GRAINLINK EN SUIDWES GRAAN Met verhoogde silokapasiteit , ‘ n groter bedieningsgebied en meer dinamika diens Senwes Grainlink en Suidwes Graan produsente met pasgemaakte oplossings vir elkeen se unieke behoefte . Saam beskik die twee agribesighede oor 84 silokomplekse , 18 graanverkrygingskantore , 6 alternatiewe opbergingstrukture en 2 deurvoerpunte .
www . senwes . co . za • www . suid-wes . co . za grainlink
SENWES SCENARIO | LENTE SPRING 2020 13