Senwes Scenario Oktober / November 2019 | Page 13

Senwes Equipment PLANTERPROMOSIE JOHN DEERE PLANTERONDERDEEL- AANKOPE EN -HERSTELWERK 1 JAAR WAARBORG OP ALLE JOHN DEERE ONDERDELE GEÏNSTALLEER DEUR SENWES WERKSWINKELS SPAAR SÓ MET SENWES EQUIPMENT IN SEPTEMBER EN OKTOBER 2019 ONDERDELE-AANKOPE ADDISIONELE 3% KORTING Aankope van R5 000 tot R10 000 ADDISIONELE 5% KORTING Aankope van R10 000 tot R40 000 7% KORTING Aankope van R40 000 en meer R475 Die uurtarief op alle inspeksies en arbeid op planters R350 per eenheid Kalibreer en toets van planter uitmeetmeganisme by alle Senwes Equipment werkswinkels PRESISIEBOERDERY Vir die kalibreer van planters, opstel van skerms of enige presisieboerdery­ benodigdhede skakel gerus 018 464 7550/3 Terme en voorwaardes geld Kontak jou naaste werkswinkel en onderdeletak vir meer besonderhede Breek steeds nuwe grond Senwes Equipment se ervaring in landbou strek oor 110 jaar. As eksklusiewe handelaar van John Deere en alternatiewe toerusting, verseker ons jou toegang tot die nuutste ontwikkelings. A gri rewards equipment