Senwes Scenario Oktober / November 2019 | Page 11

AGRICULTURAL | LANDBOUKUNDIG ’n gemiddelde ryspasiëring van 0.87 m. Die opbrengs vs plantpopulasieverwant­ skap soos in Figuur 1 aangedui, is die gemiddelde waarde van twee herhalings. Die berekening van die marges vir elke plantestand word in Tabel 1 aangedui. Figuur 1 toon dat die optimum agrono- miese plantestand vir die 2017-18 seisoen tussen 40 000 en 42 000 plante/ha was. Die ontleding in Tabel 1 toon dat vir die 2017/2018 seisoen die beste marge van R6 459 met ’n plantestand van 30 000/ha verkry is, teenoor die tweede beste marges van R6 224 en R 6 228 met 'n plantestand van 25 000/ha en 40 000/ha respektiewelik. Vir hierdie gevallestudie is die verskil tussen die agronomiese optimum en ekonomiese optimum plan- testand in die orde van 10 000 sade/ha. Bovermelde is ’n voorbeeld van ’n kwantitatiewe manier om winsgewendheid te verhoog, deurdat die saadkoste en graanprys gebruik word om plantestand Tabel 1: Berekening van die marge vir die plantpopulasieproef te Doornbult vir die 2017-18 seisoen. Rand/ton 1800 Rywydte 0.87 Opbrengs (t/ha) 0.87 0.87 0.87 0.87 0.87 6.901 7.459 7.755 8.051 8.209 8.392 Bruto produksiewaarde (R/ha) 12 421 13 426 13 960 14 492 14 776 15 105 Plantestand (sade/ha) 15 000 20 000 25 000 30 000 40 000 50 000 Totale koste R/ha 7115 7438 7735 8033 8548 9098 Koste per ton R/ton 1031 997 997 998 1041 1084 Marge (Surplus/Tekort) R/ha 5306 5988 6224 6459 6228 6008 Gelykbreekopbrengs ton/ha 3.95 4.13 4.30 4.46 4.75 5.05 volgens marge aan te pas. Die proefwerk word voortgesit om ’n groter reeks van seisoene se opbrengs­ potensiaal in te sluit. Die navorsing wat deur die boeremedewerkers van die SOK gedoen word, is op eie koste. Die navor­ sing word met die finansiële ondersteu­ ning van die Mielietrust gedoen. * A. Nel, D. Minnaar, T. van Zyl & D. Beukes, 2019. Komitee plaas plantestand van mielies onder die vergrootglas. SA Graan. Maart 2019 Figuur 1: Die verwantskap tussen opbrengs en plantpopulasie te Doornbult vir die 2017-18 seisoen. KynoPlus® – behandel met AGROTAIN® – is geformuleer om vervlugtigingsverliese kenmerkend van ureum, te beperk, asook om potensiële logingsverliese te verminder. Hierdie “N-hanced-N®”-doeltreffende stikstofkunsmis stel jou dus in staat om stikstof toe te dien sonder dat dit ’n bykomende risiko vir die omgewing inhou. Met die gebruik van KynoPlus® verbeter jy die doeltreffendheid van stikstof, wat verhoogde gewasgehalte, opbrengs en wins tot gevolg kan hê. KynoPlus ® doeltreffende stikstof KynoPlus® is ook beskikbaar in ’n volledige reeks NPKS-mengsels. Die krag van blou sit die groen terug in jou gewasse. Ondersteun jou gewasse, steun die omgewing! KynoPlus® is geregistreer as kunsmis groep 1 - K8024 (Wet 36 van 1947) Farmisco (Edms) Bpk h/a Kynoch Kunsmis Reg no. 2009/0092541/07 Kynoch – verbeterde doeltreffendheid deur innovasie. 011 317 2000 | [email protected] www.kynoch.co.za SENWES SCENARIO | SOMER • SUMMER 2019 9