Senwes Scenario Oktober/November 2018 | Page 83

DIE TYD IS NOU OM JOU WAARDEVOLLE OES TE BESKERM Met oeste wat so waardevol is en die natuur wat toenemend onvoorspelbaar word, is dit nou belangriker as ooit om hulle te beskerm. Dit is waarom jy oesversekering nodig het wat die onvoorspelbaarheid uit jou boerdery haal. Old Mutual Insure Agri het die kennis om boere teen hael, droogte en ryp te beskerm. So, maak nie saak wat jou behoefte is nie, weet dat ons agter jou staan, met elke tree wat jy gee. Vir deskundige advies, raadpleeg jou makelaar of besoek ominsure.co.za DOEN DIE ONGELOOFLIKE ELKE DAG Alle produkte word onderskryf deur Old Mutual Insure, ‘n Gemagtigde Finansiële Diensverskaffer (FDV12) INSURE