Senwes Scenario Oktober/November 2018 | Page 51

Senwes Equipment is ‘n verskaffer van John Deere, JCB en nou ook van Staalmeester produkte. JOU VISIE, Senwes Equipment weet wat ons klante wil hê en bied innoverende finan sie rings­ oplossings. As eksklusiewe handelaar van John Deere en alternatiewe toerusting, verseker ons jou toegang tot die nuutste ontwikkelings en met presisieboerdery bied ons ‘n optimale bestuursmiddel vir elke produsent. Breek nuwe grond. A gri rewards