Senwes Scenario Oktober/November 2018 | Page 5

ALGEMEEN HET JY GEWEET? Pieter & Tshepo ’n Kenmerk van die meeste Suid-Afrikaanse gronde is dat dit uiters kwesbaar is vir degradering en ’n baie lae herstelpotensiaal het. Selfs klein foutjies in grondbestuur kan dus rampspoedig wees, met min kans vir herstel. Daar word geskat dat 25% van Suid-Afrikaanse gronde hoogs vatbaar is vir winderosie. Dit sluit in die sanderige gronde van die Noordwes en Vrystaat - die gebiede wat 75% van die land se mielies produseer. Bron: http://awsassets.wwf.org.za/downloads/ facts_brochure_mockup_04_b MASANOBU FUKUOKA Skrywer van blitsverkoperboek The One-Straw Revolution Oor vreugde en boerdery. ‶ Wanneer ’n mens verstaan dat jy vreugde en geluk verloor in die pogings om dit te besit, sal die gees van natuurlike boerdery besef word. Die uiteindelike doel van boerdery is nie om oeste te laat groei nie, maar die bewerking en vervolmaking van ″ mense. HUB van Joburg Market Tydens paneelbespreking by die AFASA konferensie. ‶ Grond diskrimineer nie. As jy met sorg plant, sal iets groei. Die oes, wat dit ook al mag wees, diskrimi- neer ook nie. Die probleem is dus ″ BRIAN ANGUS Vise-President van Suid-Afrika Tydens die grondberaad in Bela-Bela. ‶ Die land behoort aan ons almal, swart en wit. Die implementering van grondhervorming moenie rasse van mekaar vervreem nie, dit moenie ’n bedreiging inhou vir die landbousek- tor, voedselsekuri­teit en die ekono- ″ AYANDA KANANA iewers in die middel. DAVID MABUZA mie nie. r o o l Ora oor... geh Pionier wat die Japanese Wagyu-ras na SA gebring het. Tydens die 2018 Senwes Toekomsfokusdag by Nampopark. ‶ Ignoreer die aspekte waaroor jy CYRIL RAMAPHOSA President van Suid-Afrika Tydens die AFASA gala-dinee. ‶ Landbou verdien ondersteuning nie beheer het nie - jongboere moet nie skroom om te plant en steeds positief te wees oor grond en grondkwessies nie – voedsel moet van die regering. Die regering het dit nodig geag om in te gryp by ’n aantal sektore, maar die land- bousektor is steeds op die agter- voet en ek wil hê dat ons standpunt geproduseer word. moet inneem. ″ ″ ‶ Boerdery is uitdagend en dit verg geduld en toewyding. Jy moet verstaan dat die opbrengs baie klein kan wees. Dit is waarom elkeen wat in produksie betrokke wil raak, ’n passie daarvoor moet hê. ″ – SIPHIWE SITHOLE Stigter en HUB van African Marmaladee – SENWES SCENARIO | SOMER 2018 03