Senwes Scenario Oktober/November 2018 | Page 30

AREAFOKUS CERTISURE: BULTFONTEIN EN OMGEWING BULTFONTEIN: PERSONEEL Certisure is al vir jare reeds ‘n bekende naam onder kliënte in Bultfontein en die omliggende omgewing. Certisure is toegewyd om ons kliënte met gehalte diens en versekeringsprodukte te HINTERLAND: BULTFONTEIN bedien. Ons is en bly die leier in die bedryf wat fokus op bate­ Waar: Die Hinterland tak in Bultfontein is by President versekering, finansiële beplanning, oesversekering, begrafnis- Swartstraat 83 geleë. Die tak is al die afgelope 28 jaar polisse, mediese fondse en reisversekering. daar geleë, met die takopening wat op 9 November 1990 plaasgevind het. CHANTEL MULLER Kontaknommer: 051 853 1141 Korttermynmakelaar GERHARD VAN DER RYST Takbestuurder 082 950 6700 • 051 853 1141 051 853 1669 064 751 6364 [email protected] [email protected] MARTIE HARMSE Korttermynversekeringsadviseur JOHAN VENTER Onderdelebestuurder 051 411 0101 083 285 0842 [email protected] 080 941 4011 • 051 853 1141 [email protected] RIKA STOLS Korttermynmakelaar VONNIE HAARHOFF Landboubesigheidsbestuurder 056 515 2181 083 745 4944 [email protected] 082 781 0194 [email protected] ALKDIEN JORDAAN Makelaar: Korttermynversekering en Oesversekering ELNA SMIT Administratiewe Hoof 082 741 6197 • 051 853 1141 [email protected] 057 733 0043 071 860 7860 [email protected] Wees deel van die 2018 Senwes Kersboomprojek SENWES SE KERSBOOMPROJEK is al ’n instelling en vind vanjaar op Vrydag, 2 November by Triest Opleidingsentrum in Klerksdorp plaas, waar talle kinder- harte verbly sal word. Vanjaar sal daar sowat 600 behoeftiges van Manu Dei, Triest Opleidingsentrum, Janie Schneider, Rethabile Kinderhuis, Viljoenskroon Jeug­­­ sorg, Khaya Tshepo, Daphne-Lee, 28 SENWES SCENARIO | SOMER 2018 Voetligkinders, Huis Adonai asook Atamelang Kinder- en Jeugsorgsentrum wees en elkeen sal ’n geskenk ontvang en ‘n dag vol pret en bederf ervaar,met heer- like kos en koeldrank. Jy kan ook deel van die Kersboom­ projek wees deur as borg betrokke te raak. Vir meer inligting, kontak asseblief die volgende persone: Neeta Morar: 018 464 7369, [email protected]. Anjelica Chedraoui: 018 464 7849, [email protected]. Kyk na ‘n insetsel van die 2017 Senwes Kersboomprojek om te sien waaroor die projek gaan. http://senwes.co/kersboom17