Senwes Scenario Oktober/November 2018 | Page 23

INNOVASIE Produsente het tegnologiese gereedskap en toerusting nodig wat gebou is en daarop gerig is om hulle behoeftes op ’n georganiseerde manier te bevredig. Digitale en presisielandbou gekombineerd gaan nie net oor hoër oeste nie, maar ook daaroor om so effektief as moontlik te wees, om meer te produseer met minder op 'n volhoubare en betroubare wyse. Die digitale landboubedryf is nog baie jonk. Data word vandag gebruik om beter voorskrifte te formuleer, vrugbaarheid te opti- maliseer, om peste en siektes vroeër te identifiseer, logistiek te bestuur, ens. Vir die huidige word die waarde van digitale landbou gedefinieer deur die verbeterings waaraan ons klante erkenning gee by wyse van verhoogde produktiwiteit. 'N OPLOSSINGS- OF "PLATFORM"-BENADERING Ons sien dikwels innoverende produkte van veelvuldige onder- nemings wat in geslote omgewings ontwerp is, wat vereis dat produsente 'n verskeidenheid ander toepassings moet koop en gebruik ten einde 'n volledige spektrum van voordele te verkry. Eenvoudig gestel - boere benodige tegnologiese toerusting wat ontwerp en gelewer is om intuïtief en op 'n georganiseerde wyse aan hul behoeftes te voldoen. As ons hulle versoek om te wissel tussen 'n aantal verskillende toepassings terwyl hulle besig is om te plant, voldoen die digitale landboubedryf nie aan hul behoeftes op 'n realistiese wyse nie. As bedryf is dit nodig om nuwe landboutegnologie te ontwikkel en te ondersteun in oop, samewerkings­platforms of -oplossings. GEVOLGTREKKING There’s no question that digital Ag will continue to expand in the years to come, providing farmers with increasingly powerful tools to improve harvests and profitability while reducing food security con- cerns and enabling more sustainable agricultural practices around the globe. But, at the same time, there are significant challenges such as: how quickly digital tools can develop and how quickly the digital Ag industry, farmers and the entire agriculture ecosystem can adapt to make the most of them. IoT “Vox Internet of Things” Slim tegnologie om te alle tye jou bates te bestuur Peuterwaarskuwing Voertuigmonitering Dieremonitering Nutsmonitering Slim knoppie Besoek ons by vox.co.za Verkorte artikel uit: The Age of Digital Agriculture. Mark Young, CTO, The Climate Corporation. SENWES SCENARIO | SOMER 2018 1995 - Senwes Scenario ad 90x250 V1 20180906 FA.indd 1 21 06/09/2018 16:15:54