ALGEMEEN
HET JY GEWEET?
Pieter & Tshepo
’n Kenmerk van die
meeste Suid-Afrikaanse
gronde is dat dit
uiters kwesbaar is
vir degradering en ’n
baie lae herstelpotensiaal het.
Selfs klein foutjies in grondbestuur
kan dus rampspoedig wees, met min
kans vir herstel. Daar word geskat
dat 25% van Suid-Afrikaanse gronde
hoogs vatbaar is vir winderosie. Dit
sluit in die sanderige gronde van die
Noordwes en Vrystaat - die gebiede
wat 75% van die land se mielies
produseer.
Bron: http://awsassets.wwf.org.za/downloads/
facts_brochure_mockup_04_b
MASANOBU FUKUOKA
Skrywer van blitsverkoperboek
The One-Straw Revolution
Oor vreugde en boerdery.
‶ Wanneer ’n mens verstaan dat
jy vreugde en geluk verloor in die
pogings om dit te besit, sal die gees
van natuurlike boerdery besef word.
Die uiteindelike doel van boerdery is
nie om oeste te laat groei nie, maar
die bewerking en vervolmaking van
″
mense.
HUB van Joburg Market
Tydens paneelbespreking by die AFASA
konferensie.
‶ Grond diskrimineer nie. As jy met
sorg plant, sal iets groei. Die oes,
wat dit ook al mag wees, diskrimi-
neer ook nie. Die probleem is dus
″
BRIAN ANGUS
Vise-President van Suid-Afrika
Tydens die grondberaad in Bela-Bela.
‶ Die land behoort aan ons almal,
swart en wit. Die implementering van
grondhervorming moenie rasse van
mekaar vervreem nie, dit moenie ’n
bedreiging inhou vir die landbousek-
tor, voedselsekuriteit en die ekono-
″
AYANDA KANANA
iewers in die middel.
DAVID MABUZA
mie nie.
r
o
o
l
Ora oor...
geh
Pionier wat die Japanese Wagyu-ras na
SA gebring het.
Tydens die 2018 Senwes
Toekomsfokusdag by Nampopark.
‶ Ignoreer die aspekte waaroor jy
CYRIL RAMAPHOSA
President van Suid-Afrika
Tydens die AFASA gala-dinee.
‶ Landbou verdien ondersteuning
nie beheer het nie - jongboere moet
nie skroom om te plant en steeds
positief te wees oor grond en
grondkwessies nie – voedsel moet van die regering. Die regering het
dit nodig geag om in te gryp by
’n aantal sektore, maar die land-
bousektor is steeds op die agter-
voet en ek wil hê dat ons standpunt
geproduseer word. moet inneem.
″
″
‶ Boerdery is uitdagend en dit verg geduld en toewyding. Jy moet verstaan dat die opbrengs baie klein kan wees.
Dit is waarom elkeen wat in produksie betrokke wil raak, ’n passie daarvoor moet hê. ″
– SIPHIWE SITHOLE Stigter en HUB van African Marmaladee –
SENWES SCENARIO | SOMER 2018
03